Eden On Rose
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Rose Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die lewendige Kaapstad, bied Eden On Rose elegante akkommodasie met asemrowende uitsigte, wat dit die ideale stadstoevlugsoord maak.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Beide kamers het en suite-badkamers met 'n bad of stort, 'n wasbak en 'n toilet. 'n Gaste-toilet is beskikbaar vir ekstra gerief, en alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en ontbyttoonbank met stoele is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Deur die skuifdeure kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde balkon geniet terwyl hulle die pragtige uitsigte inneem. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 1.1 km weg, terwyl die Seepunt Promenade 3.2 km vanaf die woonstel is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Stay Amazing Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 49
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Rose Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Rose Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang