+40

Eden Road Guest Suites

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Eden Road, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, net 2 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls School.

Gaste het 'n keuse tussen 4 ruim, luukse suites met en suite-badkamers wat spesifiek ingerig is vir sakereisigers, sowel as vakansiegangers. Elke kamer is ingerig met 'n koning-/koningingrootte-bed, 'n volledige DStv-pakket, lugversorging en gratis WiFi. Elke kamer beskik ook oor sy eie tafel, mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster. Veilige parkeerplek met 24 uur-geslotekringtelevisie, elektriese heinings en laserstrale verseker die veiligheid van die gaste.

Eden Road Guest Suites se sentrale ligging plaas alle besighede, industrieë, hospitale, winkelsentrums, sport-venues en vermaakgeriewe net 'n kort entjie se ry van die gastehuis af. Dié verblyf maak ook van sonpanele gebruik om te verseker dat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Gaste kan 'n gerieflike en privaat verblyf by hierdie luukse gastehuis geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan K
5.0
Kon nie vir beter gevra het nie - uitstekend. Hier dis werklik 'n pragtige plek met ongelooflike waarde vir geld. Pragtige uitleg, netjies en 'n plesi...
Sien meer
Nov 2025
Ilse O
Saam met vriende
5.0
Heerlike wegbreek alhoewel dit vir 'n besoek aan 'n spesialis was. Louise is 'n uiterste vriendelike gasvrou. Sy het definitief die ekstra myl vir ons...
Sien meer
Nov 2025
Carmen K
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely and comfortable overnight stay - ideally located for our needs. A lovely and comfortable overnight stay - ideally located for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Tersius W
5.0
Great! Swembad was mooi skoon, bed was gemaklik. Als was nice, sal definitief weer hier bly! Ek sou Netflix/streaming services verkies bo DSTV.
Okt 2025
Lizl G
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, spotless, and welcoming. Highly recommend! I stayed at Eden Road for one night and loved it! The room was spotless, comfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 11 Eden Road, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Eden Road Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Eden Road, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26fe0f4e57cc2619d4b884e8c2927240eb83141f63134de715a23491f54635540bb728d5d47a6a8b5a9bf7a3e79b43ea3bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 11 Eden Road Glendinningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -33.95354 25.59257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang