6 gaste
2 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Old Pont Road, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Eden Wilds 99 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die rustige Umtamvuna Valley Natuurreservaat in Port Edward.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n knus sitarea met 2 slaapbanke en 'n TV.
Gaste kan gerus die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik, of by die skilderagtige jetty met 'n uitsig oor die riviermond gaan visvang. Ander aktiwiteite sluit voëlkyk, voetslaan en kanovaar in. Die oord het 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Old Pont Road, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Wilds 99 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Old Pont Road, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang