Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Leisure Bay (60)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (177)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (169)

Resensies van Port Edward

4.5 / 5  
volgens 177 resensies
Lees regte resensies van Port Edward van 177 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Edward besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Port Edward.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Edward akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Edward Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Edward Akkommodasie

174 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest, Port Edward

Palmer's Rock is in Glenmore, Port Edward, geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die see-uitsig is werklik fenominaal. Dit is naby winkels en restaurante en dit is ook nab...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay, Port Edward

Leisure Legacy is in Leisure Bay geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Die huis is binne stapafstand vanaf talle swemstrande en kleiner winkels in die buurt. Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Port Edward

12 Bronze Paradise is 'n woonstel teen die see in Leisure Bay geleë is. Die perseel is net 300 m van die strand af. Die woonstel het 'n ruim patio waar gaste die uitsonderlike uitsigte oor die see kan geniet. Di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Port Edward

Leisure Bay Self-catering is 'n deel van 'n houthuis in Leisure Bay en bied gerieflike verblyf aan 6 gaste. Die huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die slaapkamers de...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rennies Beach, Port Edward

Caribbean Estate, Montego Bay is op 'n veilige landgoed in die kusdorp Port Edward, aan die Suidkus geleë. Die landgoed is naby Wild Coast Sun, Umtamvuna-rivier, en die see geleë. Die huis het slaapplek vir 6 gas...

Voorkeurvennoot
30% af Winteraanbod!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Palm Beach, Port Edward

Palm Beach bied selfsorgverblyf net 100 m van die strand af en dit is langs die Mpenjati Natuurreservaat, die tweede grootste vleiland in Suid-Afrika, geleë. Die hutte is sowat 300 m van Palm Beach se hoofswemstran...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Banner Rest, Port Edward

Umtamvuna View Cabanas is aan die Laer Suidkus in die vakansiedorpie Port Edward geleë. Dié pragtige bestemming bied 'n uitsig oor die Umtamvuna-rivier en die omliggende berge wat die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal van...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Three Hills, Port Edward

Ku-Boboyi River Lodge is in Leisure Bay aan die Suidkus met sy lieflike Blouvlagstrande geleë. Die area bied oorgenoeg doendinge en toere vir waaghalse en avonturiers. Ku-Boboyi River Lodge skuil bo-op 'n pragtige ...

Vanaf
R330
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Edward

Port Edward Sea Breeze Accommodation bied verblyf in Port Edward se middedorp met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Verblyf beskik oor 4 kamers met slaapplek vir 8 gaste. Alle kamers het gemaklike beddens, 'n en su...

Vanaf
R775
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster, Port Edward

Kaja vir Baja is in 'n stil kusdorpie, Munster, net 'n kort entjie van ongerepte strande en stapafstand van die swemstrand. 'n Klein supermark en kroeg is net 'n paar minute se ry ver. Kaja vir Baja het 2 eenhede ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest, Port Edward

Leisure Bay Beach House is in Port Edward aan KwaZulu-Natal se Suidkus Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en d...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rennies Beach, Port Edward

Barbados 13 is 'n privaat selfsorg-villa in die Caribbean Estates, Port Edward, 'n unieke residensiële landgoed wat in die welige, tropiese KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is. Die villa het slaapplek vir 6 gaste e...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward

Miramarcove 22 is in 'n sekuriteitskompleks in Port Edward en is gerieflik ingerig vir 'n groep of gesin van 6. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad of stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Port Edward

Rest at Leisure is 'n selfsorghuis in Leisure Bay KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n veilige en stil omgewing, naby 'n verskeidenheid doendinge en geriewe...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Munster, Port Edward

Potbelly Beach House is in Munster Beach naby Glenmore in KwaZulu-Natal. Die strand is 500 m van die huis af. Dit is een van die rustigste areas aan die Suidkus en daar is 'n lieflike strand met haainette vir brande...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Edward

T&T by the Sea se gaste-eenhede is deel van 'n privaat perseel in Port Edward. Daar is nie 'n see-uitsig vanaf die woonstelle nie, maar die strand is net 5 minute se stap van die kothuis af. Daar is inwoners in die...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster, Port Edward

South Sands Villas is 'n netjiese, goed-onderhoude vakansiehuis in die klein kusdorpie Munster, teen die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis is in familie-besit en is geleë in 'n veiligheidskompleks. Vi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Banner Rest, Port Edward

88 Eden Wilds is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in die Eden Wilds-oord in die Umtamvuna Natuurreservaat. Die pragtige grasperke en ongelooflike uitsigte oor die Umtamvunavallei, bekroon dié as di...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward

Miramar Cove 15 is in die klein kusdorpie Port Edward, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die woonstel is 30 km van Marga...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Rennies Beach, Port Edward

14 Montego Bay at Caribbean Estates bied selfsorgverblyf op ’n privaat landgoed in Rennies-strand. Die landgoed grens aan die Umtamvuna-rivier en bied direkte toegang tot die ongerepte strand. Die eenheid het ’...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Port Edward akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za