+22
Selfsorg in Rennies Beach

Eden Wilds J124

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eenheid is streng rookvry, en gaste word versoek om buite te rook. Versuim om aan hierdie vereistes te voldoen, kan lei tot die verbeuring van u deposito om gordyne, matte en meubels met stoom skoon te maak.
Indien ons vind dat meer gaste in die eenheid bly as wat ons aangehaal het, of dat die aantal die totale toegelate kapasiteit oorskry, sal u deposito verbeur word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gratis toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar omdat hierdie eenheid selfsorg is, moet dit op u eie koste aangevul word.
Onthou asseblief ook om skottelgoedseep en ander skoonmaakmiddels wat u dalk wil gebruik, saam te bring.
Skoonmaakdienste kan vir u gereël word tussen 08:30 en 14:30, uitgesluit naweke en openbare vakansiedae. Dit moet asseblief ten minste 48 uur vooruit deur ons kantoor bespreek word en moet vooraf aan ons betaal word en nie direk aan die skoonmaker nie.
Let ook asseblief daarop dat hierdie diens onderhewig is aan die beskikbaarheid van hulpbronne, veral gedurende piekseisoene.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Old Pont Road, Eden Wilds Estate Unit J124, Rennies Beach, 4278, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf6812fdcfb27d526a2638cd1e0c7412d80c4953c1f7c217ce599d102e2e19a31f7479ceec63fd48b61efc4cd3f1fabbe520?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) Old Pont Road Eden Wilds Estate Unit J124 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.06345014396 30.175161889138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang