4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Versveld Street, Riversdal, 6670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eden's Rus is 'n knus, selfsorg-tuinwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Riversdale. Hierdie eenheid is ideaal vir vakansie- of sakereisigers en is gerieflik geleë naby skole en winkels, ongeveer 35 km vanaf Stilbaai.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. 'n Stapelbed vir 2 kinders is in die leefarea van die woonstel geleë. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en spog met 'n binnebraai. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan op die sitplek en sonstoele op die dek en het veilige parkeerplek agter 'n hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suné Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 3 Versveld Street, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden's Rus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Versveld Street, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang