+51
20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2026 tot 18 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of R103 and D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Edi's B&B is in die prentjiemooi Cavershamvallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë, en bied ’n sonderlinge kombinasie van Duitse styl en moderne plaasverblyf. Edi's is ideaal in die hartjie van Middellande geleë naby verskeie trou-venues, gholfbane en ander besienswaardighede.

Verblyf word in 3 binnehofkamers en 2 kothuise gebied. Elke binnehofkamer het ’n en suite-badkamer en klein stoepie en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe. Elektriese kombers word op versoek voorsien. Elke kothuis is toegerus vir selfsorg en het ’n stoep- en braai-area. Ontbyt word in die eetarea bedien wat ’n uitsig oor Cavershamvallei bied. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die restaurant op die perseel.

Gewilde besienswaardighede in die omliggende area sluit in Marakesh Cheese, Notthingham Road Brewing Company, Piggly Wiggly Koffiewinkel, Nelson Mandela Capture Site, Midmardam, asook verskeie unieke winkels, die Middellandse Meander. Balgowan en Curry's Post is gewilde troubestemmings.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Andre B
Gesin met tieners
5.0
Great facilities, hospitality, location and value for money. Great location and venue. Real value for money. I will hopefully be back f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Mariska B
Gesin met klein kinders
5.0
Verwelkomend en rustig. Baie lekker gebly, Lilian is 'n great gasvrou gewees.
Jan 2026
Denise V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike ontvangs en persoonlike diens tydens heerlike etes. Kamers was. Ons het baie lekker gebly. Lilian het uit haar pad gegaan om ons verb...
Sien meer
Des 2025
Ellie R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en aangenaam. Die kamer is pragtig, ruim en netjies; die badkamer is ook ruim en goed toegerus.
Des 2025
Joseph C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, rustige en veilige plaasverblyf. Heerlike braai-atmosfeer. Heerlike plaasverblyf naby R102. Privaat, pragtige omgewing. Verblyf skoon en net...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 193

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of R103 and D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Edi's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
20 % AF
R 920 R 736
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R920
20 % AF
R 920 R 736
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R920
20 % AF
R 920 R 736
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of R103 and D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzODAmUSULPWqQ5FtGZCtGihyAZ63kBBR4Bv0L6xD67PZWZ0ZzX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R736 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 Corner of R103 and D182 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.410591300184 30.087475776672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang