Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 74 resensies vir Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mike G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

An ideal country breakaway - must visit.

The accommodation was clean, spacious, well-appointed and very comfortable. The host went out of her way to assist where possible and to make our stay pleasant. The meal was well-prepared and the service was great, but the view from the dining/patio was absolutely stunning. Don't miss this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

A place of peace & stunning views.

I would definitely go back there. The place is beautiful and clean, the staff are very helpful and friendly. The views are stunning and quiet. I would definitely recommend it to friends and family for future stays. Chalets are well-equipped and for load shedding as well. Lots of places of interest to go to close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you, Stephanie.
It was so nice to have met you and it was great chatting about our mutual places of interest! I hope to see you back soon, and thank you very much for taking the time to write such a lovely review!

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Stephan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilary N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will stay here again.

Very friendly, helpful staff. Clean, comfortable beds. A little tired in some areas - leaking gutters, new coat of paint needed in some areas. Plenty of hot water and a big shower head. Nice area for walks and local attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional!

Stunning rooms, beautiful views, the most awesome staff, and excellent food and service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-lu T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-lu T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie aan die eienaars vir hul gasvryheid.

Baie dankie aan die eienaars vir hul vriendelikheid en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lillian en Rob was die absolute beste gashere en ambassadeurs vir Edi's. Die puik diens en vriendelikheid het begin met ons intrapslag en het aangehou tot en met ons vertrek. Alles was skoon en gerieflik met alles wat die verblyf aangenaam gemaak het byderhand. Die kos was heerlik en met sorg voorberei. Vir seker is dit 'n weerkuier werd.

Edi's was 'n heerlike ondervinding met yskoue Duitse bier, heerlike Duitse geregte, warm gasvryheid en heerlike warm kamers. Die stofie in die kamer was voorwaar 'n heerlike aanwins en het gesorg dat die koue van die omgewing by die deur buite gebly het. Ons sal weer daar gaan kuier sonder aarseling en sal dit altyd hoogs aanbeveel. Baie dankie Rob en Lillian.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mechiel B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mechiel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n kort, maar heerlike kuier. Beide Lilian en Rob het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons het heerlik gekuier.

Was uitstekend. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro P
Saam met vriende

Die plek kort ernstig aandag.

Die restaurant gee geen menu. Keuse is 3 disse vir aandete. Kos was baie lekker en goed geprys, maar behoort nie as 'n restaurant geadverteer te word nie. Dit skep verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons n resensie te skryf. Ek is baie jammer dat ek nie daar was om julle te ontmoet nie.
Ek is ook jammer dat julle teleurgesteld was met ons restaurant.
Ek sal verseker aandag gee aan hoe ek die restaurant huidiglik aan ons "in-house" gaste bemark. Behalwe vir n reeks verskillende Duitse wors wat ons aanbied as n trio platter of enkel as n maaltyd, is daar ook Hoender of Vark schnitzel, Kassler chops en Vark chops op die spyskaart.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Rick E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lilian is a great host.

Nothing is too much trouble for Lilian. We had a wonderful German dinner and breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you for your lovely review, it was great meeting you and we hope to see you back soon.
Regards
Lilian

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Theo O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo O
Saam met vriende

Baie TLC moet gedoen word, maar vir ons doel was dit heeltemal aanvaarbaar.

Ons sal weer daar "oorslaap". Vriendelik en hulpvaardig. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle Anne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle Anne V
Gesin met tieners

Vriendelik en behulpsaam.

Netjies, lekker geslaap. Load shedding het veroorsaak dat daar nie water was nie en voorstel is dat iets aan die watertenk gedoen kan word. Dis slymerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ons is in die proses om n tweede watertenk teen die heuwel te laat opsit sodat ons gravitasie voer van water het gedurende beurtkrag wanneer die kragopwekker nie aan is nie.
Ons het ook gevind dat ons waterfilters nie so lank hou soos die vervaardiger se aanwysings nie. Dankie dat jy dit tot ons aandag gebring het.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Mariska C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C
Saam met vriende

Gesellige atmosfeer met 'n asemrowende uitsig.

Die diens is baie goed. Ons het nie gewag om gehelp te word nie. Ons het welkom en tuis gevoel. Dis 'n baie lekker plek vir 'n groot groep mense. Die hele plek was slegs vir ons gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie. Ons hoop om julle volgende jaar weer te sien.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Satha S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Satha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

The location is good. The owners are very friendly and see to the needs of the customers. The food needs to be upgraded. There should be a TV in each room. The staff are very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you for your lovely review. We will take each point into consideration.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Francois O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois O
Gesin met tieners

Hulle het ons harlik ontvang. Aandete en ontbyt was gaaf.

Al wat ek kan noem is net om die dubbelbed se matras te vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dankie vir jou resensie, ons sal na daardie matras kyk.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Anthony B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornag.

Die mense hier is uiters vriendelik en hulpvaardig om mens tegemoet te kom. Die plek was beslis 'n ruk lank toe gewees en kan sien daar word werk daarvan gemaak om gaste te ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dankie Anthony, ons is vir 'n ruk al hard besig om verbeteringe aan te bring.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Chris N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweelplekkie met wonderlike gashere.

Stil, rustige plek met wonderlike uitsig met gashere wat uit hulle pad gaan om jou tuis te laat voel. Het heerlik gekuier in restaurant wat uitsonderlike kos voorsien het, al was daar loadshedding. Hulle het selfs 'n fles voorsien vir volgende oggend se koffiewater met Eskom-probleme. Het ook generator gestart om seker te maak watervoorsiening is voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Robert M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and fun.

The owners and staff are so friendly. The food was good! Overall a great stay and will most certainly be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you, we look forward to seeing you back.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Hugo L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Ideal location. Good service. Good food. Very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you Hugo.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Linda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met vriende

The place delivered and more on our expectations.

The setting is lovely. The people are friendly. Great place to stay. Can recommend to anyone. The WiFi was rather slow, but load shedding is an issue for everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you Linda. We are continuously making improvements to cope with Loadshedding. We hope to see you back again.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Voet D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Voet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding service and very good location.

We enjoyed staying there, although we experienced loadshedding that was fortunately handled very good by owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Die gastehuis is geleë tussen die berge en die uitsig van die stoep oor die golwende omgewing is iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Ons is baie bevoorreg om die uitsig elke dag te beleef en te geniet.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Lucy T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy T
Gesin met tieners

They looked after us like we were family. I had an extra guest and they gladly accommodated her. We thoroughly enjoyed our stay, it was just too short.

Absolutely loved it. Thank you to Carol and Lilian at Edi's. The staff are helpful and nothing is too much for them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you for your lovely review. We are so glad that you enjoyed your stay and we hope to see you back soon.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Lorette R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette R
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige kuier.

Ons het 'n heerlike middag en aand op die perseel ervaar. Ons kinders was gaande oor die grasperk en die vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drikus S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus S
Gesin met tieners

Baie lekker ervaring.

Ontbyt en ete was uitstekend. Lekker gerus die aand na 'n lang dag op die pad. Naby baie besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berdine B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Big, clean rooms and great service.

Really nice overnight stay in a huge room with comfortable beds. Des is an amazing host and we had a lovely supper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you Berdine. We hope to see you back soon.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Charlaine E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely visit thank you. Well received.

We had both supper and breakfast at the restaurant. Breakfast was delicious. Although supper was very enjoyable I really think that the sausage platter for two could have had two of each sausage on and not only one each to share. Especially having been on the road for most of the day that was a little bit of a letdown.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you very much for taking the time to write us a review. I am very sorry that the Trio platter was a disappointment. As the name indicates, it is a platter with 3 sausages. There is always an option to add more sausages or extras to the platter. I will however follow up with the staff to ensure that they make that clear when explaining the menu to our guests.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Marilyn S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marilyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient location with lovely view.

Breakfast could do with more choices.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you for your review, we will look into additional options for breakfast.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Caryn M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great 2 day stay.

Vey conveniently located, friendly and good service. This place has the potential to become even better. I would recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you for your lovely review, Caryn.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Charlene B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Heerlik gekuier, as jy wil rus of rondry is dit die ideale plek.

Gasvryheid was puik, kos was heerlik. Sal definitief weer daar gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Sjoe, dankie vir die pragtige resensie.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Monde S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monde S
Gesin met tieners

Good location.

It's a good location to explore the Midlands Meander. Clean and functional in a German sort of way. Lillian is very helpful, always let you know what is happening - loadshedding wise, etc. Felt like a home away from home. Great German breakfast served there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you for your lovely review.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Alta D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Accommodation and restaurant was awesome, beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you Alta, it was great having you stay with us.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Natalie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natalie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik, baie vriendelik en lekker kos!

Vriendelike diens, lekker kos, baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dit was n eer om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer binnekort te sien, die keer met die kinders!

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Gaositwe P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gaositwe P
Gesin met klein kinders

It was a lovely stay, very welcoming and helpful staff.

I would visit the establishment again, the staff was very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you Gaositwe, we look forward to hosting you again.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Charmaine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S
Gesin met tieners

Great stay, awesome view and accommodating staff.

Breakfast was good, the rooms were clean. Dinner was excellent. Thanks Lillian and Des, we will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you Charmaine!

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werno G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werno G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie eenvoudig, skoon en netjies.

Die eienaar Lilian het regtig baie moeite vir ons gedoen en is regtig baie vriendelik en behulpsaam. Kamer is netjies en skoon en toegerus met die nodigste. Die restaurant is effens van 'n teleurstelling. Ons het hoë verwagtinge gehad omdat ons lief is vir Duitse kos. Die porsies is baie klein en dit was meer 'n Suid Afrikaanse ete met 'n bietjie suurkool by. Die restaurant personeel kort ook dringend opleiding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Baie dankie vir jou insiggewende resensie. Jy sal bly wees om te hoor dat ons opknappings in die restaurant aangebring het asook nuwe personeel aangestel het. Hulle het opleiding ondergaan en ons is baie opgewonde dat ons die restaurant ondervinding drasties kan verbeter vir ons gaste.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Anel B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B
Saam met vriende

Very clean.

Beautiful surroundings and lots of hospitality. Big rooms and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C
Gesin met tieners

Heerlik, gasvry en vriendelik.

Hartlike ontvangs. Het by die restuarant geëet en dit was heerlik, lekkerste skyfies saam met verskillende tipes worsies. Ontbyt die volgende oggend was ook baie, baie lekker. Sou graag langer wou bly om die Midlands verder te verken, maar was op pad see toe. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien!

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Magda V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Saam met vriende

Netjiese verblyf. Heerlike ete in die restaurant genuttig.

Baie vriendelike en gasvrye mense. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dankie Magda!

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Barbara W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara W
Saam met vriende

Skoon, netjies en gemaklik.

Eienaars gaan uit hul pad om alles gemaklik en gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie, dit was lekker om julle hier by ons te he.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Ella W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W

Rustige, mooi plek.

Ons het ons kuiertjie daar baie geniet. Die huisie is ruim en in goeie toestand, en was geskik vir 4 volwassenes. Ons kon ook die restaurantjie geniet, dus is daar ook die opsie as mens nie self kos wil maak nie. Al wat bietjie gepla het is dat die WiFi net by die hoofgebou werk. Maar die mooi uitsig het daarvoor opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is besig om na opsies te kyk om die Wi-Fi sein te versterk om daardie probleem op te los.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Rinus F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense-mense en warmte!

Skoon en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dankie Rinus, ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Martin V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met klein kinders

All good

Great stay, great food. Will be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L

Pragtige plek, met vriendelike personeel.

Die kothuis was baie goed toegerus, skoon en netjies. Die ligging is perfek, met die mees asemrowende uitsigte. Ook baie om te doen en te besigtig in die omgewing. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n oornagplek op pad na die kus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Baie dankie,
Ek is so bly dat julle lekker gebly het en ons hoop om julle weer binnekort te sien!

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Megan T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan T
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Die verblyf was mooi skoon en netjies, die kombuis kan bietjie beter toegerus wees maar anders was alles in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Hi Megan, Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer die terugvoer opreg.
Ek sal baie krities na die kombuis kyk en die toerusting aanpas om die verblyf vir ons toekomstige gaste meer gerieflik te maak.

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Joey V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie vriendelike mense, baie gehelp, het eintlik gevoel soos ou vriende. Het jou baie tuis laat voel en die kos was baie lekker, atmosfeer is lekker. Het elke dag uit hulle pad gegaan om te hoor of alles reg is en voorstelle gemaak waar om te gaan vir die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie, En baie dankie vir al jul advies oor hoe ons kan verbeter en waar ons kan opknap! Hoop om julle gou weer te sien!

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Hettie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike area om in te bly.

Ons het elkeen een kussing gekry, ons vriende het nie 'n ketel gehad in hul kamer nie, ontbyt was baie laat bedien en nie op ooreengekome tyd nie, ontbyt was nie soos ons versoek het nie; ons koffie was in 'n klein bakkie in die kamer, maar kliphard in beide kamers, ons vriende het nie toiletpapier gehad die eerste aand in hul kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons n resensie te skryf en ek is verskiriklik jammer dat ons nie op standard was vir julle verblyf nie. N Paar dinge is onder my aandag gebring toe julle uitgeklok het en ons het kussings aangekoop, ons het ook oorgeskakel na koffie sachets om die probleem met die koffie wat hard word op te los.
Tog is die verbeteringe te laat vir julle en ek vrae nederig onverskoning. Die res van jou kritiek sal ek onmiddelik op neem met die bestuurder en ons sal werk maak om sulke foute te voorkom in die toekoms.
Groete
Lilian

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Ivan C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location, friendly staff.

The self-catering cottage was large, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

We had a lovely stay at Edi's. Edi and Margit are great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you kindly. We glad you enjoyed your stay with us.
Hope you consider staying with us again when you come to the Midlands.
Kind Regards,
Margit / Edi

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Erik O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke verblyf.

Die kothuis is netjies en skoon. Edi het ons gul ontvang en soos konings behandel. Die verskeidenheid van Duitse wors en heerlike bier het die verblyf gekomplimenteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dear Mr. Olivier
Thank you for your review. It will be our pleasure in hosting you again in the future.
Warmest wishes from Staff and Management
Edi and Margit

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Nicolene P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P

Eienaars is baie gasvry.

Asemrowende uitsig, heerlike Duitse kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie H
Gesin met tieners

Die lekkerste bratwurst en bratkartoffeln in die land!!!

'n Pragtige uitsig oor die vallei met 'n eenvoudige maar wonderlike Duits-Oostenrykse middagmaal en heerlike bier! Daarmee saam is die plek geseën met 'n natuurlike minerale bron wat uit die diepte van die aardkors uitborrel. Alles saam voel dit soos iewers in die Tirole!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneé H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reneé H

Baie gerieflik en rustig met ‘n pragtige uitsig oor die omgewing.

Ons verblyf was ‘n aangename ervaring. Edi en Margit is baie gasvry en vriendelik. Die bratwurst was heerlik en so ook Edi se heerlike schnapps verrassings. Die plek is ook baie sentraal geleë in Nottingham Road. Net een versoek om aan te dui of die eienaars kontant wil hê vir die orige verblyf betalingsbalans op aankoms of alternatiewelik die bankbesonderhede van die eienaars te verskaf om ‘n direkte oorbetaling te maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy Michael H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Timothy Michael H
Enkelreisiger

Amazing accommodation.

Our say was wonderful. Really comfortable beds and very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dear Timothy,

We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us and hope whenever you come around this area again, you will consider staying with us.

Thank you very much!

Regards,
Edi

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Anina C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spasie, mooi ligging, vriendelike diens.

Pragtige plattelandse ligging met mooi uitsig. Baie ruim woonstel met 'n grasperk en braaigeriewe. Netjiese huis. Basiese kombuis breekware. Heerlike, groot ontbyt beskikbaar. 'n Paar restaurante naby maar kruidenierswinkel nie naby nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

As 'n oornagfasiliteit om die area te verken is Edi's Bratwurst Restaurant and B&B ideaal geleë.

Het die verblyf geniet. Eienaar het uit hul pad gegaan het om ons te akkommodeer. Die gastehuis is sentraal geleë met heelwat interessante stalletjies en eetplekke in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason Mark C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt very at home with the friendly owners/staff.

Clean neat accommodation, great food and very central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dear Jason,
Your feedback is kindly appreciated.
We are here to make your stay as comfortable as possible.
We happy if you liked your stay with us.

Thanks again
Margit / Edi




Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Leane D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leane D
Gesin met klein kinders

Lekker oornagplek.

Ons het 2 aande oornag om bietjie die Midlands te verken op pad see toe. Lekker sentraal geleë en naby al die winkeltjies en restaurante. Verblyf was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great friendly hosts - food is excellent.

Good location in Midlands, great friendly hosts - German food was great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie, vriendelike gashere. Kos is uitstekend.

Goeie ligging in die Middellande, goeie gashere. Duitse kos was heerlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you for staying with us.
We loved having you here and hope we will see you again.

Kind Regards
Margit / Edi

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Elsa J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fridge in the room would be nice. Lovely owners. Very pleasant.

Would like a fridge in the room. Owners are lovely friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for one night stay.

Hosts were very friendly, the room was what was to be expected. Had everything needed for one night stay. Was very noisy during the night as room was next to restaurant - people talking and dogs barking echoed into our room. Bed linen and towels were good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K

Eienaars is wonderlike mense.

Stunning! Die eienaars is wonderlike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek wat beslis te min publisiteit kry.

'n Klein plekkie geleë in Nottingham Road wat beslis te min publisiteit kry. Vriendelik en gasvry. Die beste kos wat ek en my vrou in 'n baie lang tyd geëet het. Ons beveel hulle beslis aan vir almal wat die Nottingham Road-roete doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dear Etienne,
Thank you very much and we hope we can welcome you again sometime.

We, Edi and I want to wish you a Merry Christmas and a fantastic New Year.

Kind Regards,
Margit and Edi

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Melanie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V
Saam met vriende

Neat, homely, friendly hosts, stunning views.

Stayed the night but could have stayed another day or two, friendly hosts, nothing was too much trouble, and we were made to feel at home. Will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies, huislik, vriendelike gashere, stunning uitsig.

Het net oornag, maar kon nog 'n dag of twee gebly het. Vriendelike gashere, niks was te veel moeite nie en het tuis gevoel. Sal teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dear Melanie,
We're happy if you were happy. Glad you enjoyed your stay and looking forward to your next visit.
Kind Regards,
Margit / Edi

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Marius R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik okay, maar nie aan te beveel nie.

Hulle plek is nie in Drakensberge nie! Inteendeel hulle is in die Midlands. Ons was baie teleurgesteld, sal nooit weer soontoe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dear Marius

I am responding in English as my Afrikaans is not very good. Thank you for your feedback and review. As per our advertisement, it states we are situated in the KZN Midlands and not the Drakensberg.

We hope to host you again in the future.

Thank you kindly
Margit

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Melana P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melana P
Gesin met klein kinders

Amazing views.

The B&B was well located, neat and have amazing views. Would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you very much. Glad you enjoyed your stay.
Margit

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Retta M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate for a 1 night sleepover.

Would have liked a second bedside lamp in main bedroom and an extension cord to use with hairdryer at mirror.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voldoende vir 'n 1 nag se oorslaap.

Sou graag 'n tweede bedlampie in die hoofslaapkamer wou hê het en 'n verlengkoord om sodat ek my haardroër by spieël kon gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you for your feedback on your stay with us.
Regarding the missing items you have mentioned, I shall look into it.
Thanks again,
Margit

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Jurgen R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. The owner was very friendly and made us feel at home and the food was excellent.

Owner made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Thank you very much for your review.
We really hope you liked it and will consider coming back to us.

Kind Regards
Margit en Edi

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Liesel G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel G

Comfy, cosy and enjoyable.

We really enjoyed staying at Edi's, the owners were very friendly and helpful. Our rooms were very comfy and cosy and all that we needed for our stay. Thank you for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dear Liesel, thanks for your kind review. Always here to please.
Kind Regards,
Margit / Edi

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Anne H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay on a freezing weekend!

Excellent value for money, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant se terugvoer

Dear Anne,
Thanks so much for your review. Even though you did not stay in the cottage you had actually booked.
I still apologize for the inconvenience it caused you.
Thank you kindly and hope to see you again.
Regards,
Margit and Edi

Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzODAmUSULPWqQ5FtGZCtGihyAZ63kBBR4Bv0L6xD67PZWZ0ZzX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Corner of R103 and D182 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.410591300184 30.087475776672