- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of R103 and D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Edi's B&B is in die prentjiemooi Cavershamvallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë, en bied ’n sonderlinge kombinasie van Duitse styl en moderne plaasverblyf. Edi's is ideaal in die hartjie van Middellande geleë naby verskeie trou-venues, gholfbane en ander besienswaardighede.
Verblyf word in 3 binnehofkamers en 2 kothuise gebied. Elke binnehofkamer het ’n en suite-badkamer en klein stoepie en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe. Elektriese kombers word op versoek voorsien. Elke kothuis is toegerus vir selfsorg en het ’n stoep- en braai-area. Ontbyt word in die eetarea bedien wat ’n uitsig oor Cavershamvallei bied. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die restaurant op die perseel.
Gewilde besienswaardighede in die omliggende area sluit in Marakesh Cheese, Notthingham Road Brewing Company, Piggly Wiggly Koffiewinkel, Nelson Mandela Capture Site, Midmardam, asook verskeie unieke winkels, die Middellandse Meander. Balgowan en Curry's Post is gewilde troubestemmings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lilian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 200
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Corner of R103 and D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Edi's B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of R103 and D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang