Selfsorg in Swellendam

Eenuurkop Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Mirna N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Goed vir die siel. Pragtige plek. Netjies. Goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig naby die natuur. Die tuine en voëls se gesang is baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Cottage was clean and well stocked with everything we needed for a weekend stay. We had a very pleasant weekend on the farm and will choose to stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pleasant and peaceful get away. Our stay was enjoyable, and the host was welcoming and friendly on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raoul R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Perfekte wegbreek saam families, die huisie is baie netjies uitgelê. Was baie beïndruk met die eenuurkop. Baie naby geleë aan Swellendam dorp, die pad maklik bekombaar. Die gasheer het ons ontvang en dadelik tuis laat voel. Die stort was voorsien van seep, wat aangenaam was. Die huisie is baie cozy vir twee couples met kinders, of selfs net 'n groter gesin. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Val D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Excellent, beautiful, peaceful. Excellent, beautiful, peaceful. I will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Gesellige plaashuisie. Beste plek om vir 'n naweek te ontspan, en weg te kom uit die stad. Huisie het als wat mens nodig het. Ons het heerlik gekuier en hoop om binnekort weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Eenuurkop Guest Farm
Dankie Melanie! Eenuurkop groete Tersia en Jeremy

Marcus Williams W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing! I had the most amazing stay at Eenuurkop guest house and will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Highly recommended! We will be back to this stunning little farm cottage! Absolutely beautiful! The cottage is so private and secluded, surrounded by the most beautiful trees and gorgeous mountain views. It's so quiet and serene, with birdsong to accompany our morning coffee! The unit is well-appointed and comfortable, the perfect escape! Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great location, nice accommodation. Very relaxing stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Eenuurkop, Off the R60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZGM3YTQ4LTc0YjktNGQ2NC04ZDdlLWE2OTQ0ODk2N2E2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 147 5 1 5 Farm Eenuurkop Off the R60 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006628836176 20.404476146825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang