Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Selfsorg in Graaff-Reinet

Eenzaamheid Vakansieplaas

  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Eenzaamheid Holiday Farm is 'n werkende Karooplaas, geleë in die toegangsbeheerde Camdeboo Conservancy in die malariavrye Oos-Kaap, 50 km vanaf die historiese dorpie Graaff-Reinet.

Die plaas bied 3 verblyf-opsies met slaapplek vir tussen 4 en 11 gaste, afhangend van die eenheid wat bespreek is. Elke eenheid is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n patio met braaigeriewe.

Vir natuurliefhebbers is doendinge soos voetslaan, bergfietsry, raakplaas, voëlkyk, 4x4-roete, asook motorfietsroetes beskikbaar. Eenzaamheid Holiday Farm is binne 40 minute se ry vanaf Graaff-Reinet waar museums, kunsgalerye, koffiewinkels en township-toere verken kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stoffel J
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike plek en mense. Sien sterre.
Des 2025
Debbie A
5.0
Wat 'n heerlike kuier in die natuur om die vuurtjie. Heerlik geslaap. Gesin met volwasse kinders.
Des 2025
Ben N
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plaas en goed versorg ten spyte van 'n droë reënseisoen. Uitstekende verblyf en alles wat jy nodig het. Selfs braaihout vir 'n heerlike braai...
Sien meer
Des 2025
Machel L
Gesin met tieners
5.0
Tranquility! Ons het heerlik oornag op pad na die Kaap.
Des 2025
Bain F
Gesin met klein kinders
5.0
Great accommodation and friendly service! Our stay was only a one-night stopover. But the accommodation and surroundings are beautiful!...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Eenzaamheid Vakansieplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Eenzaamheid, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cbeca409ed267a81c63de216c9abfaa3b5f0da876789b3896f8deb88995921aba5fd43e26c5a0a8d22fc009f672bedd2fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Eenzaamheid Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.279069077113 24.181243479252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang