+16
Selfsorg in Vrystaat

Eittel Guest Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andrew L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Perfect. Great welcome by Christelle and she was super helpful, making sure we had everything we needed. She even sent me a WhatsApp advising the dirt roads were wet and suggested an alternative route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie baie lekker. Wat 'n wonderlike en rustige ervaring. Niks vergelyk met die stilte en rustigheid van 'n plaasopset nie. Naby aan die hoofhuis, maar steeds totaal op jou eie. Ek beveel dit enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Weer lekker. My tweede keer hier was net so lekker soos die eerste keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy G
1 nag
5.0
Feb 2026

Relaxing. A lovely old stone cottage in serene farm surroundings coupled with a warm welcome made this a pleasant first night on my journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Baie mooi plaas en great cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie lekker en veilig, heerlike braai plek met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf B
1 nag
5.0
Des 2025

Salig. Dit is 'n lieflike mooi plaas, met sandsteen geboue uit die vroeë 1900s. Dit is baie goed bygehou en modern aan die binnekant. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Die aandete en ontbyt was heerlik. Die matras was lekker ferm. Die stort is hoog genoeg vir 'n lang man.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Quiet, private, pleasant. The cottage is nice, with a very private stoep and built-in braai. The host was friendly and pleasant. We enjoyed being about 5 km off the main road and the farm environment. An excellent stopover for travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Lovely farm stay with home cooked meals. A lovely farm stay to break up the journey. Amazing farm dinner and breakfast on request. Thank you for your special hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtig en netjies. Wil volgende keer langer oorbly indien moontlik. Bitter mooi omgewing. Pragtige geriewe en mooiste klipgeboue met karakter. Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Sal wel dalk vir so twee of drie nagte wou oorbly om die hele omgewing beter te ondersien volgende keer. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Helpmekaar, Winburg, 9420, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6991dc343399001663c257f95d899b7e43d3bd633cac59f3a72de9f1b8238291082223cc253962625103f302d56dcb474e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 88 5 1 5 Farm Helpmekaar Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.341431 27.065768
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang