Vrystaat Akkommodasie by Eittel Guest Cottage | LekkeSlaap
+12

Eittel Guest Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Eittel Guest Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marshall R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie pragtige plek, goeie kommunikasie, gasvry.

20 km noord van Winburg, baie naby die N1.

Adél P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél P
Gesin met klein kinders

Lekker op die plaas.

Outentieke eenheid met 'n gemaklike, moderne aanslag.

Gert K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal defnitief weer kom kuier!

Gepaste plaasatmosfeer, met baie vriendelike en gasvrye eienaars. Die fasiliteite was perfek.

Elizabeth F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, rustig en stil, baie privaat. Jy het jou eie ingang met parkering naby aan jou kamer en kan vryelik kom en gaan soos jy wil.

Die huisie is presies wat mens van plaasverblyf kan verwag - ongekunsteld, eenvoudig en aards.

Hermanus Francois J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus Francois J
Gesin met klein kinders

Netjies, dankie.

Sien sterre.

Louise V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Farm charm.

Not only is this a charming farming location, but the folks who run the place are wonderful, friendly, helpful, accommodating, and way more than one could wish for.

Michael P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

Great value and very professional service.

Carla P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasavontuur.

Sterre is pragtig en allerhande naggeluide hoorbaar. Baie netjies.

Japie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B
Gesin met tieners

Dit was 'n plesier om hier te bly.

Ons het heerlik gebly. Gerieflik en skoon. Baie gasvrye en vriendelike eienaars. Pragtige en rustige omgewing. Ons sal beslis weer hier oorbly. Baie dankie.

Eben G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf naby aan die snelweg maar stil en veilig vir goeie nagrus.

Baie gemaklike, geen nonsens verblyf. Fasiliteite is baie skoon en voldoende vir gerusvolle oornagverblyf. Dit is stil, veilig en naby aan die snelweg.

Roger S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger S
Gesin met klein kinders

Very nice.

Do not trust Google Maps to get you there, the sign is on the main road.

Eben G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben G
Gesin met tieners

Netjiese kothuis vir naweekkuier of oorslaap met pragtige plaasatmosfeer.

Pragtige huisie op plaaswerf met al die nodige fasiliteite vir oorslaap of kuier. Vriendelike ontvangs deur Christelle en Charl. Ons kon lekker braai en daar is oneindige opsies vir bergfietsry op die lang plat Vrystaatse plaaspaaie.

Abie N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig het al twee keer daar gebly!

Skoon en netjies. Kan dalk net afdroograk en vadoeke in kombuis hê.

Alieske D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alieske D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, goeie kwaliteit.

Die cottage is uitstekend ingerig en dit was lekker om daar te bly. Charl se gasvryheid word ook baie waardeer. Baie dankie vir die ekstra moeite wat hy ingesit het. Hy sal weet waarvan ons praat.

Karen H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome.

We arrived after dark after a very, very long drive and we received a very warm welcome from Christelle and her husband. The cottage was warm and comfortable and the bed very comfortable. A delicious chicken pie and vegetables was delivered to us by Christelle and her delightful daughters and it was just what two hungry people needed! Our two little dogs were welcome too. I would highly recommend Eittel and would definitely stay there again.

Marie S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Gesin met tieners

Baie gerieflik, bedagsame gashere, veilig.

Pragtige plaas. Die vewarmers en elektriese komberse was reeds aangeskakel by ons aankoms. 'n Paartjie met een jong kind sal gerieflik op die onderste vlak bly. Tieners kan bo in die loft slaap. Klein kindertjies kan nie bo slaap nie, die trap is te styl. Vir ons gesin was dit egter ideaal en ons het baie lekker geslaap. Die plaaspad is in goeie toestand - net bietjie moeilik vir 'n lae motor.

Nanike E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanike E
Besigheidsreis

Uitstekende ligging, vriendelik, gasvry - die ideale plek om te oornag.

Ek en 'n kollega was vir werksdoeleindes op pad van Pretoria na Stellenbosch en het vir een aand by Eittel gebly. Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang, die verblyf was baie netjies en goed ingerig, en die plaas-atmosfeer was heerlik. Al het ons nie baie tyd daar spandeer nie, was dit 'n baie aangename ervaring en ek sal die plek definitief vir ander aanbeveel.

Sharon T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely friendly stop-over.

Lovely stop-over, we have already mentioned it to our friends and family and will most definitely stop at Eittel again when travelling that route.

Anna-mart S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart S
Saam met vriende

Dit was heerlik en rustig om daar te slaap.

Ver van lawaai, net heerlike plaasgeluide. Die ontbyt was heerlik.

Philip H - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na 'n lang dag se ry was dit die perfekte plek om oor te slaap. Daar is stilte en rustigheid en 'n mooi uitsig oor die plaas.

Die mooi huisie is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Goeie beddens met beddegoed, 'n kombuis waar jy jou eie kos kan maak, gerieflike badkamer met 'n stort, en die beskuit is heerlik.

Ria V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Gesin met tieners

Wow. Wat 'n heerlike ervaring.

Ons was 2 volwassenes en 3 tieners wat wou oorslaap tussen Bredasdorp en Hazyview. Baie vriendelike gasheer en gasvrou en ongelooflike mooi uitsig oor die Vrystaatse vlakte. Ek kan Eittel Cottage beslis aanbeveel.

Albertus L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus L
Besigheidsreis

Dit was so lekker dat ons op pad terug weer daar oornag het.

Julle diens was baie goed en ek sal dit aanbeveel.

Louise H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable cottage in a beautiful location with wonderful hosts.

Eittel Cottage exceeded all our expectations. The cottage is very comfortable, the location is beautiful and a good stopover between Cape Town and Johannesburg. Our hosts Christelle and Charl (and Ben!) made us feel very welcome. We will be back!

Tanja P - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja P
Enkelreisiger

Heerlik, rustig en veilig!

Heerlike verblyf. Skoon, netjiese plekkie met baie privaatheid. Was bietjie gestrand weens reën maar het dit tog terdeë geniet!

James B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Besigheidsreis

Very clean, calm and well equipped.

Good value for money - we were very satisfied.

Susan O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Gesin met tieners

Besonder gasvry, stil en rustig!

Dit was 'n lekker stil en rustige oornagplek op ons vakansieroete ... met heerlike elektriese komberse om winterkoue weg te hou. Dankie dat ons rugby saam met julle kon kyk.

Angela B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy to find and a very pleasant stay over!

This is the second time we have stayed over at this very peaceful establishment and had a very relaxing stop over!

Johan V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en asemrowend.

Die plaas omgewing was absoluut van die beste, selfs die grondpad tot daar is baie goed onderhou. Die klientediens kon nie beter.

Jan B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie lekker gebly; vriendelike gashere!

Stephanus D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D

Baie aangenaam, het dit terdeë geniet.

Tevrede! Baie aangename verblyf!

Charlene B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Gesin met klein kinders

'n Fantasiese plaaservaring met baie vriendelike gasvrou.

Dis 'n pragtige plaas en so stil en rustig. Die kinders het dit baie geniet, veral die vriendelike hondjies. Sal beslis weer gaan.

Jinny P - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jinny P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly welcome. Delicious dinner. Peaceful, warm and comfortable.

We found the farm easily. Christelle welcomed us and she produced a delicious dinner. We slept peacefully and comfortably on this Free State farm.

Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helpmekaar-plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMzZmNDg1LThiNGMtNGVhMi04NzUwLTdmNGQ4YjY5NDUwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 4 persone) 32 5 1 5 Farm Helpmekaar Winburg 9420 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.341431 27.065768
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za