4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Klipspringer Street, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
E'kaya Overnight Accommodation bied bekoorlike selfsorgverblyf in Harrismith in die Vrystaat. Hierdie huis word deur berge omring en is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n paartjie.
Die huis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed in vir 2 ekstra gaste, en daar is 'n bad en 'n stort in die badkamer.
Die leefarea het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, ketel, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Breekware en eetgerei word voorsien. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die huis het ook 'n werksarea.
Gaste kan buite in die klein tuin braai of die area verken en Glen Garriff Bewarea en Sterkfonteindam Natuurreservaat besoek of roomys by Scoops O' Joy koop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32 Klipspringer Street, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink E'kaya Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Klipspringer Street, Bergsig, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang