+33

El Sjaddai

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12B Theron street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

El Shaddai is 'n 3-ster-selfsorggastehuis met 'n gesellige atmosfeer in 'n gerieflike woonbuurt in Potchefstroom.

El Sjaddai is sowat 5 minute se ry vanaf die middestad en het 'n ontspanne, privaat, gerieflike en rustige ligging, volledige selfsorggeriewe en 'n pragtige tuin. Maherry Park (Vodacom Park) grens teen die perseel wat die perfekte geleentheid bied vir 'n piekniek (speelarea vir kinders) of om net die rustige atmosfeer van die natuur te geniet.

Die gastehuis het die ideale ligging naby die gholfbaan en buiteklub, sportvelde, Potchefstroom Hospitaal, Noordwes-Universiteit se kampus en stapafstand van die plaaslike SPAR-geriefswinkel af.

Die gastehuis is gemik op sakereisigers, konferensiegangers, toeriste en 'n klein gesin of groep wat 'n meer persoonlike, veilige en rustige blyplek soek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jeanette J
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Was a pleasant stay and very helpful owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Layla R
5.0
Comfortable. The host lady is very kind, highly accommodating and helpful. I had a very comfortable stay and everything was even better...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Caren V
Gesin met tieners
5.0
Veilig en rustig. Veilig en in rustige omgewing. Vriendelike ontvangs. Voldoende komberse op die beddens en het heerlik geslaap.
Jul 2025
Jeanie M
Besigheidsreis
5.0
Affordable and reliable. Wonderful host. Always there to help and did washing and gave clean towels daily or on request.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Dean H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet, dit was soos my tweede huis. Beste in die Wes. Gasvrou was bedagsaam en baie vriendelik.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 12B Theron street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink El Sjaddai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12B Theron street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2851edeb2e9748585103a7fd81691929dd9a954456045b158c7d52e806462f4b3b8219fc334436331ea1518bc62fdeeda2ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 12B Theron street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.7292999 27.097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang