Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Yvonne D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Beste plek om van alles te vergeet en lekker uit te rus in natuur stilte! Die plaashuis het ons verwagtinge oortref - daar was alles! Ons het vreeslik lekker gekuier en elke dag geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Baie dankie, Yvonne. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle te ontvang en te ontmoet. Julle was 'n lekker groep mense, en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Willie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Vriendelik, baie skoon en baie netjies. Rustigheid tussen die mooi. Seker die vriendelikste mense by wie ons nog ooit gebly het. Ons het probleme op die pad gehad en eers om 12 uur die nag by El Yolo aangekom. Johann en Nina het egter vir ons gewag en die hele tyd met ons op WhatsApp gekommunikeer. Die plek is skilderagtig mooi, absoluut rustig, baie netjies en skoon. Ons sal enige tyd weer teruggaan en kan El Yolo met groot vrymoedigheid aanbeveel. Hulle is baie gasvry en gaan uit hul pad vir hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely, short stay. We were warmly greeted by Helena and Michael, along with the very friendly dogs, Judy and Mia. Had a lovely overnight stay and got to explore the farm a bit the next morning on a hike to the dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Glad you enjoyed it. Willem Cillie

Tegan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Cozy, clean, reliable. Wonderful - there was attention to detail, wood available to use, friendly hosts with information about adventurous things to do on the farm. I would highly recommend visiting El Yolo One, and am keen to go back for another stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlike kuier in die mooie natuurskoon. Ons het heerlik gebly. Ons was baie vriendelik ontvang. Die beddegoed is van uitstaande gehalte. Ons het hout gekry vir die kaggel en vir die braai. Die omgewing is pragtig en dit is baie veilig. Die mooiste sonopkoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Hi Carin, Baie dankie.

Maarten Michael M
1 nag
5.0
Jan 2025

Amazing rural getaway. Strongly recommend visiting! Staff were so welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Thank you. Appreciated.

Elaine B
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Heerlike wegbreek vir 'n groot familie. Plaashuis. Heerlik, ver weg van alles af, geen sein, soos geadverteer. Ons was 'n groot groep en ons het almal gemaklik gebly. Die binne-braai was ons redding, want die wind het die meeste van die tyd erg gewaai. Die kombuis is goed toegerus en het alles wat 'n mens kan benodig om kos te maak. Dit is maar plaas, so onthou dit! Dit is ver van alles af, so vat alles saam wat julle wil eet. Johann het gesorg dat ons genoeg stoele, borde, ens. het vir ons groot groep. Grondpad is nogal rof, maar ons kon almal darem daar ry, selfs ons kinders met hulle klein Atos. Die foto's sluit nie die heerlike, groot leefarea in nie. Die kamers is baie mooi. Die anneks is apart te huur (teen die plaashuis), en is pragtig. Die stort vat net baie lank om warm te raak, maar is verder 100%. Die berge, dam en waterval is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Dit was vir ons ook baie lekker om julle hier te hê, Elaine. Julle groep was 'n joy, en veral julle liefde vir mekaar is iets wat ons altyd sal bybly. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Paul V
1 nag
4.6
Des 2025

Lekker gebly, pragtige omgewing. Dit is 'n pragtige plek, asemrowende natuurskoon. Plekkie is goed versorg en netjies. Rede vir die 3 by kliëntediens. Geyser was nie aangeskakel vooraf nie, asook met intrapslag was ons gesê ons het slegs vir 4 bespreek, alhoewel ons wel vir 5 bespreek het. Alles het tog uitgewerk. Grondpad benodig vir seker 'n 4x4 voertuig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
El Yolo One
Baie dankie vir die goeie en opbouende kommentaar, wat ons toelaat om te leer en te verbeter. Ons neem verseker jou kommentaar ter harte. Dit was goed om julle hier te hê.

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Pragtige verblyf. Dit is regtig pragtige verblyf en die chalet is uitstekend toegerus met goeie meubels. Net die pad daarheen is deur driffies wat tans begaanbaar was. Die laaste driffie en stukkie pad na ontvangs was bietjie rof op pas vervangde knieë. Dit is andersins rustig en was goeie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Beautiful peaceful location and kid friendly. Great location and beautiful surrounds, plus a playground that's easily visible from the house, so good for young kids. The pool was a plus as well. Note that if you want any meals at the restaurant, you need to book in advance, and they only accept cash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Nina
El Yolo One
Baie dankie. Dit word waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 66

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Klaarstroom, Willowmore Road, R407, Klaarstroom, 6932, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZxXZPJZMggF1CW977I7EjK65xFN4mzrDh9F6c5wYp90FfKYbMm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Klaarstroom, Willowmore Road R407 6932 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.380003102698 22.762001875309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang