Beskrywing
Hierdie huisie beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en het baie natuurlike lig wat deur die vensters stroom. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en dit lei na 'n houtbalkon met 'n uitsig oor die rivier. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
All noise must be contained by 10pm. No speakers or boom boxes allowed.
No alcohol allowed in any public areas. We provide a peaceful and tranquil environment.
Due to Covid -19 regulations you must wear your mask at all times in public spaces.
Please note that during the Covid period NO VISITORS will be allowed on premise without consent.
Visitors are charged on site day entrance at R80pp. Sleep over will be charged full rates.
All visitors must leave before 10pm.
No pets of any kind are allowed.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamerhuisie bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea lei na 'n lieflike houtbalkon met 'n uitsig oor die rivier. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
All noise must be contained by 10pm. No speakers or boom boxes allowed.
No alcohol allowed in any public areas. We provide a peaceful and tranquil environment.
Due to Covid -19 regulations you must wear your mask at all times in public spaces.
Please note that during the Covid period NO VISITORS will be allowed on premise without consent.
Visitors are charged on site day entrance at R80pp. Sleep over will be charged full rates.
All visitors must leave before 10pm.
No pets of any kind are allowed.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 68 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang