Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eland Valley Resort

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Musaddiq Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Eland Valley Resort
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Erika D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Comfortable stay at Eland Valley Resort.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roschelle K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roschelle K
Enkelreisiger

Great spot if you're looking to relax.

Short stay but enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent quiet location, good service and friendly staff.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B
Gesin met klein kinders

Perfect!

Peaceful, stunning views, comfortable chalet, plenty of activities, friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, stil en heelwat voëllewêreld om te aanskou.

Die uitsig van die kamer en sitkamer is pragtig, stil, rustig en 'n fantastiese plekkie om net af te skakel van die wêreld af. Ons het vreeslik baie lekker gekuier en die plekkie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Markus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem!

Wow, how beautiful! It's basic, but comfortable. The reception staff was an absolute pleasure and extremely warm and welcoming. This is one of the most beautiful places I've been to in a while. Well worth a visit. So many activities to choose from. I really wish I had more time here to explore it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basil F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil F
Gesin met klein kinders

Skakel af van die gejaag in pragtige natuur.

Baie lekker gebly in Januarie 2024. Vriendelike diens en asemrowende natuurskoon in die omgewing. Enigste ding om in gedagte te hou is die kondisie van die pad vanaf Howick tot by die oord het slegte slaggate, so ry versigtig. Geen selfoonsein (Vodacom en CellC). WiFi-opvangs is ook nie te goed nie en die internet is nogal stadig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic wooden cabin but very well equipped.

We stayed in a 2-sleeper cabin. It is basic, but it is well stocked with all the essentials to enjoy self-catering. The view of the lake and mountains at Eland Valley Resort is awesome. The sunrise is magical!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Gesin met tieners

Pragtig in die berge.

Heerlike rustige wegbreek. Wens daar was meer staproetes, maar perfek vir 'n kort wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seona J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Seona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and relaxing.

The views are absolutely stunning. It is peaceful and relaxing. Home from home. To get away from the hustle and bustle, Eland Valley Resort is your answer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay.

Great place, clean, friendly people and everything is working. Lovely place to stay. Highly recommend. Beautiful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louna V
Gesin met klein kinders

Good value for money and wonderful management!

We had a lovely stay at Elland Valley and the staff and management took such great care of us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn-marie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn-marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

'n Bietjie opgradering moet gedoen word aan houthuisies. Beter matrasse sal welkom wees. 'n Heater in die huisies sal baie welkom wees. Vat definitief ekstra komberse saam in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n aangename kuier gehad in die huisie wat alles gehad het wat ons nodig het.

Pragtige natuurskoon, die huisie het 'n mooi uitsig en ons het die verskeidenheid voëls geniet. Naby die oord is 'n supermark met byna alles wat 'n mens nodig het — 24 km vanaf die naaste dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickus V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rickus V
Gesin met klein kinders

Rustig en stil.

Pragtige omgewing. Natuurskoon. Lekker aktiwiteite vir kinders en genoeg om te doen in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine R
Saam met vriende

Asemrowend!

Dit was pragtig, verseker 'n plek wat ons weer sal bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs (in Engels) netjiese wooneenheid, bystandligte tydens load shedding, mooi uitsig vanaf wooneenheid, goed geleë t.o.v. ander besienswaardighede in die omgewing.

Goed geleë, vriendelike diens, skoon, netjiese en goed toegeruste wooneenheid. Goeie ligging om besienswaardighede in die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alida V
Gesin met tieners

Hulle het heeltyd gebreek en gebou en heeltyd lawaai en die werkers jaag op motorfietse rond tussen die eenhede.

Die lawaai was ondraaglik erg. Selfs wanneer ek dit aangemeld het by bestuur het hulle slegs die deure van die eenheid toegemaak en aangehou met sweis en lawaai. Dit was aaklig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eland Valley Resort se terugvoer

It is unfortunate that you had a horrible experience. The noise you were referring to were maintenance that needed to be completed in a bathroom for a guest check-in. Unfortunately, we had no option but to fix the problem. I obliged to your complaint when you had asked me to silence my staff to which I did and closed the door of the unit where the noise was emanating. Had I known you had found it unbearable, I would've thought of other solutions to ease your discomfort.

Eland Valley Resort
Derick V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Baie goeie ligging. Beste sonsopkomste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norman W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location at a good price. Meets my minimum criteria for comfort and convenience.

The view from the 2-bed units is awesome. The unit is not big, but quite adequate. Cooking facilities are adequate, but a gas plate is needed during load shedding. Owners promised to rectify this. Bigger units have gas stoves. Minor problems were dealt with immediately, and staff were helpful. Recreation facilities were good, with a pool, table tennis and canoes. Walks were pleasant too. Saw a few bucks and a baboon troupe as well. WIFI was intermittent due to heavy cloud cover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eland Valley Resort se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay. With regards to the gas stove. We are slowly replacing our electric stoves with gas ones in all units but we always offer our resort's kitchen to our guests to make use of the gas stove should they need to cook during load shedding.

Eland Valley Resort
Elaine P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine P
Saam met vriende

Pragtige omgewing, ruim en gemaklik.

Lieflike dam, baie veldblomme en ryk voëllewe. Pad tot by Underberg paar slegte slaggate, pad tot by Elands vallei nie in baie goeie toestand met redelik baie slaggate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aabeda T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aabeda T
Gesin met klein kinders

Reception was friendly and check-in was quick and easy.

The scenery was amazingly beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marléne B

Was 'n oornagbespreking.

Die omgewing is baie mooi. Stapelbeddens is eerder geskik vir klein kinders as volwassens. Verder was die aand rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties. Sal beslis weer gaan.

Die verblyf was 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik mooi daar gewees.

Baie skoon en netjies. Staff was ongelooflik vriendelik gewees. Sal definitief weer daar gaan kuier! Dis ongelooflike mooi en staff is baie vriendelik. Die natuur daar was n' belewenis gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie met als wat jy nodig het.

Die geriewe is oud, maar netjies. Die nuwe eienaars is besig om die ouer geriewe weer op te kikker. Die omgewing is asemrowend en daar is baie aktiwiteite vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik gewees. Huisie was skoon gewees, beddegoed, mooi skoon. En wit.

Vandat jy by die hek ingery het, kan jy sien die oord kort aandag, gras is orals lank, bossies groei orals. Swembad mooi skoon, maar gras is rondom lank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful, great clean accommodation - basic but that was all we needed.

Nothing more to mention. It was a very great stay and escape from the city for a week in December.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Excellent place to stay and relax. I will definitely recommend Eland Valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eland Valley Resort se terugvoer

Thank you for the lovely review. We hope to welcome you back again soon.

Eland Valley Resort
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg 1, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48fc3739c7fe44061046d852a2c96553347f4784779ef59585108e48657e4a61dad1deb2ba9283766a6586dc746a48a3fe0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 1 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.749431115976 29.27777446627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem