Elegant Boutique Guest House
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Stand 1082B, Vodacom Park, Mzinti, 1352, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Elegant Boutique Guest House is geleë in Mzinti, Mpumalanga, en bied kwaliteit verblyf - ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf, 'n plek om te ontspan en te herlaai.
Die gastehuis bied 7 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, 'n lessenaar, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.
Die eiendom beskik ook oor gemeenskaplike buitesitplekke, 'n braai-area en 'n gimnasium. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Stand 1082B, Vodacom Park, Mzinti, 1352, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stand 1082B, Vodacom Park, Mzinti, 1352, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang