Elegant Living @ Station House | No loadshedding
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
0 badkamers
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Station House, Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Elegant Living @ Station House bied bekoorlike verblyf in die kusgebied van Seepunt.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-areas, fiksheidsentrum en gimnasium. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Brokenbath en Milton Beach binne loopafstand van die woonstel, terwyl die Lion's Head-staproete 4.1 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Station House, Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Station House, Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang