6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9A Rhine Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Elegant Seaview Home is 'n pragtige vakansiewoonstel in Seepunt in Kaapstad en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die see en op die berge in die verte. Die woonstel is perfek vir gesinne en vriende wat op soek is na vakansieverblyf naby die stad se geriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer op die solder het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis en -eetarea is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea lei na 'n privaat binnehof met sitplek buite. Die sitarea het 'n TV, kaggel en gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met sontoele en sitplek.
Die swembad, waskamer en die motorhuis is op die grondverdieping. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9A Rhine Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink Elegante Seaview-huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9A Rhine Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang