Elements Private Golf Reserve Nr 66

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.

Spoedbeperkings moet streng nagekom word.

Geen diere mag onder enige omstandighede gevoer word nie. Ape kan veral lastig wees wanneer vullisdromme oopgelaat word of kos sonder toesig gelaat word.

Maak alle deure en vensters snags of wanneer u die perseel verlaat.

Gholfkarretjies is slegs vir die eienaar se gebruik. Gholfkarretjies kan by die klubhuis gehuur word.

Geen vure mag in die boma gemaak word nie.

Uiterste versigtigheid moet uitgeoefen word wanneer u aan enige buitelugaktiwiteite deelneem. Wees waaksaam wanneer u deur lang gras en digte bosse loop, aangesien slange en skerpioene in die omgewing teenwoordig is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elements 66, Elements Private Golf Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7de471ea7e5b2bc05b619ad7e88f2d9fb037d8766a48d10c2820c33fdcb400cbdba80dee7437f9c65ccb396db613d8fbbabd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 9) Elements 66 Elements Private Golf Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.783600234204 28.124005451716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang