Pick your preferred language

English

Afrikaans

+49
Selfsorg in Seepunt

Elevated Escape

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 343C Bellevue Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Elevated Escape, geleë in Seepunt, tussen die sprankelende Atlantiese Oseaan en die ikoniese Seinheuwel, bied die perfekte Kaapstad-ervaring.

Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-sitkamer is gemaklik ingerig, en 'n kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n skottelgoedwasser vir gerief.

Die lewendige buurt spog met 'n lewendige promenade wat perfek is vir oggenddraf of sonsondergangwandelinge, omring deur moderne kafees, fynproewersrestaurante en boetiekwinkels. Ongerepte strande en die V&A Waterfront is net om die draai. Gaste kan ook die wasgoeddiens op die perseel, gratis WiFi, beurtkragvoorsiening, 'n privaat balkon en 'n gemeenskaplike buitelug-swembadarea geniet.


Ligging

  • 343C Bellevue Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 748
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 748
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 748
per nag (plek vir 4)
Bespreek

343C Bellevue Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023da74f5921dcccc4a7216a628da4e7fdbe22ff5451055dd0b91ccfac3d8d706322bdd127821cb79f4fa42993b97c4599ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 748 per nag, vir 4 mense 343C Bellevue Road Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9142736 18.3912704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang