4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Anzan Farm, Arieskraal dam, Grabouw, Elgin, 7160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Elgin Fish Eagle Cottage is 'n knus selfsorgkothuis geleë op 'n pragtige plaas langs die meer in die Elgin-vallei. Die verblyf is die ideale plek om te ontspan en te herlaai in 'n rustige fynbos-tuin, of om te gaan stap, fietsry, kanovaart, visvang of swem.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 2 yskaste, 'n mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Gaste kan gratis WiFi, veilige parkering, 'n patio met buitesitplek, 'n vuurput en 'n pragtige uitsig oor die berge en die meer geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Debra Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Anzan Farm, Arieskraal dam, Grabouw, Elgin, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink Elgin Fish Eagle Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Anzan Farm, Arieskraal dam, Grabouw, Elgin, 7160, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang