- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the P89, Farm Nooitgedacht, Potchefstroom, 2550, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Elgro River Lodge is in 'n kronkeling van die pragtige Vaalrivier net 30 km van Potchefstroom af geleë.
Die lodge bied selfsorgeenhede met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Die eenhede het 1 of 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed of enkelbeddens, asook privaat badkamers met baddens en storte het.
Elke eenheid het 'n privaat kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die eenhede het WiFi, braaigeriewe en sekere eenhede het TV's met OpenView.
Die Berghuis het ook 'n privaat swembad, maar let asb. dat dié eenheid slegs via 'n 4x4 bereik kan word.
Die area bied verskeie doendinge soos riviervlotvaart, hengel, bergfietsry, voëlkyk en wildritte. Gaste kan die Vredefortkoepel, 'n UNESCO Wêrelderfenisterrein, besoek. Dit is sowat 40 km in deursnee en is na beraming 2000 miljoen jaar oud.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the P89, Farm Nooitgedacht, Potchefstroom, 2550, Noordwes
- Gaste dink Elgro River Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the P89, Farm Nooitgedacht, Potchefstroom, 2550, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang