Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elgro River Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Elgro River Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Walter F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Walter F
Saam met vriende

Lik, ontspanne. Baie mooi en netjies. Wonder.

Ja, gaan weer bespreek vir familie byeenkoms volgende jaar Maart 2025.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Het lekker gerus en ontspan.

Uitsig is asemrowend en daar is baie wild. Die huis self het egter werk nodig, onderste kroeg/kuier area se dak lek baie as dit reën, verf wat afdop ens. Sal voordelig wees as daar WiFi en ten minste 'n redelike grootte TV is in die huis, vir die daaglikse bedrag wat gevra word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful atmosphere and quiet.

Fly fisherman's paradise, healthy fish and great staff were a treat of a weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ermelita V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ermelita V
Saam met vriende

Beautiful and comfortable!

The house was beautiful, clean, and comfortable! The view was wonderful looking out onto the wildlife camp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D

Dit was vir ons baie spesiaal. Ons kon lekker rus en het ongelooflik baie groot boksoorte gesien terwyl ons gestap het.

Die personeel was almal baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het 'n baie spesiale tyd beleef. Daar is baie wild en dis heerlik om op die plaas te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Impressive nature view and exceptional service.

Relaxing atmosphere. Beautiful nature view. Exceptional staff services and support.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean E
Gesin met tieners

Rustige bosveld.

Rustige omgewing, heeltemal weg van almal. Lekker rusplek met al die benodighede. Het definitief 'n 4x4 nodig om te bereik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ramoni J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ramoni J
Saam met vriende

Rustige en veilige omgewing vir ontspan teen die rivier.

Skoon, netjies, eenvoudig. Baie goeie en vriendelike diens van alle personeel. Sal aanbeveel vir meer kombuistoonbank-spasie in selfsorg-eenheid. Sal aanbeveel vir opgradering van braaigeriewe sodat dit tydens reënbuie gebruik kan word sonder dat die water die vuur bereik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rory I
Enkelreisiger

Great place for fly fishing and other outdoor activities.

I enjoyed my stay in general, I wish the guy with the petrol powered leave blower would have done his job when most guests had left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D
Gesin met tieners

Wonderlike blessing!

Wat 'n heerlike kuier! Die personeel is absoluut fantasties, so vriendelik en behulpsaam. Die chalets is skoon, netjies en modern. Veiligheid is perfek, geen probleme. Natuurlik is die natuurskoon, stilte, vars lug, kabbelende water sielskos vir enige iemand. Skoon geriewe orals. Werklik die beste waarde vir geld. Dan ook regtig baie bekostigbaar. Ons het dit so geniet, ons het reeds bespreek vir Paasnaweek! Besoek hul gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elgro River Lodge se terugvoer

So baie dankie vir julle wonderlike terugvoer!

Dit word opreg waardeer!

Ons sien vreeslik uit om julle terug by ons te verwelkom!

Mooi dag verder!

Elgro River Lodge
Dylan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek met fantastiese diens lewering!

Dit was glad nie moeilik gewees om daar uit te kom nie, 'n mens sit net die naam in die GPS en hy vat jou reguit daarna toe. Hulle het ons verwelkom toe ons inry, daar was baie goeie kommunikasie tussen ons en die staff en hulle het gereeld kom in check of alles reg was, maar dit sal net wees as jy buite is, verder as 'n mens binne 'n mens se verblyf is, pla hulle 'n mens glad nie. Ons gaan definitief weer deur gaan met meer mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elgro River Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle spoedig terug by ons terug te verwelkom. Mooi dag verder. Cherize Lombard

Elgro River Lodge
Bert O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste waarde vir geld, en die rustigheid kan geen geld betaal nie.

Beveel dit ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elgro River Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.

Dit word opreg waardeer!

Ons hoop om julle spoedig terug by ons terug te verwelkom!

Mooi dag verder.

Cherize Lombard

Elgro River Lodge
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die P89, Nooitgedacht Plaas, Potchefstroom, 2550, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb28d97d13f077b6e9ca7b0f80225157eb609f7267688fc97a5ed65836d341f8fe0815bb10a94ea0367ecaa9d1ad85156a982?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Off the P89 Farm Nooitgedacht 2550 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.925238924912 27.180571923942