Elio's Cottage @ Hunters Hill
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 39, farm 19, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Elio's Cottage @ Hunter Hill is in die hartjie van die Wêrelderfenisgebied geleë en bied knus verblyf wat met ongelooflike uitsigte oor die omliggende wildsplase en op die Magaliesberge spog.
Elio's Cottage is 'n pragtige houtkothuis met slaapplek vir 2 gaste. Dié afgesonderde oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die buite-area van die kothuis het die mooiste uitsigte op die Magaliesberge en oor die aangrensende wildsplase. Daar is 'n lieflike stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel wat in die winter in 'n warmbad omskep kan word.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit bergfietsry, voetslaan, fossieltoere, wildritte in die naburige reservate, restaurante, bistro's, warmlugballonvlugte, forelhengel, helikoperritte, piekniek by die rivier, 'n skiet- en boogskietbaan, die Sterkfontein- en die Wondergrotte in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- Portion 39, farm 19, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 39, farm 19, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang