Elio's Cottage @ Hunters Hill
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Neem kennis dat die swembad by die Elio's Cottage nie toegemaak is nie en dus nie geskik is vir kinders wat nie kan swem nie. Hunter Hill Outpost aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige ongeluk of voorval wat mag plaasvind terwyl gaste op die perseel van Hunters Hill bly nie.
- Rook is verbode in die kothuis, maar daar is asbakkies buite.
- Geen troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Geen partytjies, funksies of geraas word toegelaat nie. Hunters Hill Outpost is in die rooi sone van die Wêrelderfenisgebied geleë, en word dus baie beskerm. Weens die sensitiewe aard van die area sal harde geraas nie geduld word nie. Indien gaste nie by hierdie reëls hou nie, sal hulle gevra word om die perseel te verlaat.
- Geen oop vure word toegelaat nie, behalwe in die boma.
- Geen versteuring of inmenging met enige fauna of flora in die area nie.
- Neem kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad. Die grondpad wat na die kothuis lei is nie vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte geskik nie. Daarom is dit raadsaam om 'n voertuig of bakkie met 'n hoër grondvryhoogte te gebruik. Elio's Cottage @ Hunters Hill sal geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige skade aan gaste se voertuie nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 39, farm 19, Rietfontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang