+55

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronella J
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Al ons verwagtinge oortref! Daar is iets besonders aan grond wat herinneringe dra, waar elke boom, vertrek en plaashek fluister van mense wat voor jou daar geleef, gebou en liefgehad het. Dit voel asof elke hoekie stories dra en vertel van grondbreek, van groei en die vrug van nalatenskap. Daar is iets heilig aan ’n werkplaas — iets eg en geanker. Wat ons beleef het, praat van gashere wat alles voorberei en reggesit het om ons te laat voel asof ons tuisgekom het. Die ou plaashuis, gebou in 1924, het ’n siel van sy eie, ’n warmte en karakter wat mens nie kan namaak nie. Jy voel die geskiedenis in die houtvloere, die stilte van die oggende, en die eenvoud van plaaslewe wat jou herinner aan wat werklik saak maak. Ons gesin se kuier op hierdie familieplaas was waarlik iets wat diep in ’n mens se hart kom lê. Asof die Witteberge se arms om mens vou, lê dit uitgestrek rondom die plaashuis sovêr as wat die oog kan sien. Damme vol eende en treurwilgers wat rustig oor die water hang. Donkies wat om die plaashuis loop en wei asof hulle ook deel van die familie is. Ons kon plaaslewe geniet - trekker-en-wa ry om die beeste te gaan voer, perdry teen die koppe uit, vars lug wat jou longe vul en die stilte van die natuur wat jou weer laat onthou wat belangrik is. Vir ons as gesin was hierdie nie net ’n naweek weg nie. Dit was ’n tasbare belewenis van ons eie droom — ’n plek waar ons kinders en kleinkinders kan saamkom, waar herinneringe gemaak word, en waar nalatenskap nie net gepraat word nie, maar geleef word. Ons is dankbaar en bevooreg vir mense wat hul plaas, hul tyd en hul erfenis so hartlik deel met ander. Ons gesin van 17 het gesellig die hele naweek gekuier onder groot bome by die boma wat uitkyk oor berge, op die groot onderdakstoep, in die ekstra groot leefvertrek met sy kaggel waar ons almal snoes en warm kon kuier van die oggend tot die aand, lekker lag, kosmaak, eet en memories maak. Dankie vir die voorreg om deel te kon wees van iets so eg, so mooi en so diep gewortel. Hierdie plaas dra nie net geskiedenis nie — dit plant ook drome in ander se harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Baie mooi, netjies, wonderlike gasheer en gasvrou. Dit was heerlik om by Elizabeth Farm te bly! Die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om dit vir ons spesiaal te maak. Ons hoop om eendag weer daar te kan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Spacious farm house on a tranquil farm. We thoroughly enjoyed the tranquility and freedom of this farm. The old farm house has character, beautiful views, loads of living room, is clean and well maintained. Our teenagers enjoyed the games room, fishing and canoeing on the dam, cooling down in the farm reservoir, playing cricket on the large lawn and interacting with the friendly farm dogs. Lovely walks and great birdlife!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great friends and family memories to be made! We had a fantastic stay at Elizabeth Guest House. The beautifully preserved historic home makes it easy to imagine the generations of cherished memories created on the farm over the years. The house is fully equipped with everything you could need, and everything you forgot to pack in - offering all the comforts of a home away from home. It's the perfect spot for a friends-and-family getaway. Our children especially loved swimming in the dam and spending time with the friendly resident dogs, who quickly became their playmates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie. Ons het so lekker gebly. Dit was die perfekte wegbreek van die stad af. So mooi en stil. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het vir 'n lekker ruswegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtig, rustig en gerieflik! Die plaas is pragtig en baie rustig, presies wat ons gesoek het! Die woonstel is baie gemaklik ingerig en het alles wat 'n mens nodig het. Marisca was super behulpsaam en het gesorg dat ons verblyf gemaklik en probleemvry was. Ons sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marisca
Elizabeth Farm Stay
Baie dankie, Susan. Waardeer jou resensie! Julle is enige tyd weer welkom.

Arina V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Het ongelooflik lekker gekuier. Mooiste uitsig van berge. Baie gasvrye mense. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cayla T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Asemrowende mense en 'n onvergeetlike uitsig. Dankie vir die wonderlike naweek en kliëntediens. Ek en my man het die heerlike natuuruitsig vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Sien ons beslis gou weer! Baie lekker ervaring! Alles is so mooi afgerond, netjies, skoon en die uitsigte is besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marisca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R26, Elizabeth Farm 220, Fouriesburg, 9703, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA707f7aa649de65c8fd30bcb5957b182068209616c80fa841d977675f0f87ac995167e8e36524ea52715cebec239f5ffacabc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R26 Elizabeth Farm 220 9703 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.487132582117 28.142063306241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang