2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 President Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ellie's Place is 'n lieflike eenheid vir 2 gaste in Bredasdorp.
Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n klerekas en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea, 2 gemaklike stoele, DStv en WiFi.
Die eenheid lei na 'n klein tuin met braaigeriewe en 'n piekniekbankie. Parkeerplek is in die oprit beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Daar is baie doendinge en besienswaardighede in die area, insluitend die Skeepswrakmuseum, die P.E. Roux Herdenkingstuin en die geskiedkundige staptoer deur die dorp. Daar is ook verskeie voetslaan- en staproetes in die omgewing, insluitend die Heuningberg Natuurreservaat wat ook ideaal is vir voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 6 President Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Ellie's Place het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 President Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang