El's Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Risi Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
El’s Place is 'n knus eenheid in die hartjie van Vishoek in Kaapstad. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Kombuisie-area is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, ketel en gratis tee en koffie.
Gaste kan gratis WiFi, skilderagtige uitsigte, buitemeubels, 'n privaat ingang, gratis straatparkeerplek en laaikragvoorsiening geniet. Die eenheid is ook sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante, strande en Tafelberg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Risi Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Risi Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang