Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elwanu

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Babette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 72 resensies vir Elwanu
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesige private stil kothuis.

Het ons vriendelik verwelkom en verwarmers aangesit. Dankie daarvoor. Heerlike stort met goeie waterdruk wat dit 'n plesier maak.

Annelize H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, thank you.

Pleasant stay, thank you. Clean and interesting decor. Bed linen was of good quality and beds felt crisp and clean, thank you.

Jannie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geslaap.

Ja, gerieflik en vriendelik. Skoon goed.

Theo F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil area en gerieflik.

Jip, lekker gerieflik gebly. Baie dankie.

Adéle S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden gem in Cullinan.

'n regte hidden gem en het al ons verwagtinge oortref.

Thalitha D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Thalitha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie weer nie, dankie.

Slegs die binnekant van die kamer lyk soos die foto, maar die res van die plek is oorgroei met GEEN onderhoud aan die perseel. Die binnehof van die kamer is teen die mure oorgroei en takke druk deur die sekuriteitsdeur. Die kamer was skoon, maar die bed was deurgelig. 'n Buite-braaiplek sou goed wees, maar die plek is oorgroei met min sig van die parkeerarea tot by die voordeur. Ek moes takke breek om te loop.

Elwanu se terugvoer

Thaluta,
Dit is so jammer dat jy so voel. Ons hou van die oorgroeide effek - die rankplante teen die mure asook die halwe natuurlike ingang wat dit na die kothuis maak.

Babette

Elwanu
Jaco M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil omgewing, baie privaat. Goed uitgerus.

Baie rustig en stil. Lekker gerus weg van die stad se geraas. Die eenheid was goed toegerus en skoon.

Ofentse R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ofentse R
Enkelreisiger

It was wonderful. I enjoyed every minute.

It was awesome. The host is very welcoming and friendly. The premises are beautiful and divine - very peaceful and serene.

Moleboheng M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moleboheng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect and Babette continually checked up on us.

There's nothing to add.

Heidi B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Saam met vriende

Die rustigheid self.

Ons het in Studio Delphi gebly. Watter oulike studio! Die plekkie was baie ruim en die badkamer! Wow! Alles wat ons nodig gehad het, was daar! Ons sal enige tyd weer terugkom!

Liezl D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en netjies.

Ons is baie vriendelik verwelkom, die kamer was pragtig, skoon en netjies. Ek sal hulle enige dag aanbeveel.

Chiara F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chiara F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy, trustworthy, friendly.

We stayed at Elwanu for one night. The staff were very friendly and helpful. The room was just what we needed: clean and private. The doggies were a lovely surprise in the morning, and the beautiful rusks and fresh milk supplied for our tea and coffee were perfect! I would maybe recommend including some fresh drinking water because we were not sure if the water was fine to drink from the taps. But otherwise, we had exactly what we needed. The only reason I gave 4 stars for security was because we felt it was strange that the gentlemen showing us our room felt the need to point out where the panic button was, as if it should be a concern to us. But we felt safe in any case because we obviously then knew about the panic button, but also all the entrances had security gates. We had a lovely stay overall, and we would definitely go back there and refer friends and family as well! Thanks for your amazing hospitality!

Elwanu se terugvoer

Dear Chiara, thank you for your review. So sorry if the panic button made you uncomfortable, but in the past we had guests pushing the button unknowingly that it would send a signal of distress to our security company. Therefore we prefer to make the purpose of the button known to our guests.
Regards
Babette

Elwanu
Mervyn E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and efficient for our requirements.

Not sure if there was Wi-Fi or not. Did not try to use it.

Heidi R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig gewees.

Baie dankie vir die gasvryheid, die besonderse mooi en netjiese plekkie. Baie rustige atmosfeer en ons was naby aan als gewees. Lekker warm geslaap en warm gestort en ek was gereeld in kennis gestel wanneer daar beurtkrag was. Sal enige tyd terugkeer.

Gugu S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugu S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was comfortable.

We enjoyed our stay.

Alison G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alison G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint accommodation in a beautiful, peaceful garden.

This quaint space is very convenient for exploring the little village of Cullinan with its many eating places and interesting old railway siding.

Louis M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm, rustig, veilig, privaat.

Babette is 'n aangename en goeie gasvrou. Die eenheid was skoon en netjies. Goed toegerus. Rustig en veilig. Goeie keuse vir verblyf in die Cullinan area.

Johan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, waarde vir geld.

Die diens was baie vriendelik. Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Francois T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Was daar vir die Boekfees. Ons moes egter ons besoek kortknip weens noodgeval tuis.

Etienne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig baie skoon, netjies en oulike kamer gewees.

Baie smaakvol, vir die prys is dit absoluut die beste plek. Baie dankie aan Babbette, ons sal beslis weer kom oorslaap.

Mel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Het basies net daar geslaap, kon kom en gaan soos ons wil.

Anja D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elwanu is puik.

Baie oulike plek, sal enige tyd vir iemand aanbeveel.

Werner C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf.

Heerlike oornagverblyf by Elwanu. Skoon, netjies en veilig. Kan dit aanbeveel!

Michael G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing venue. Just what was needed to reset.

Will definitely be back.

Ania K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ania K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden gem.

I loved our stay, the accommodation was a pleasant surprise, the photos don't do it justice. We stayed in the Delphi cottage and it was a little palace. The bed was very comfy, shower worked well, also had a lovely bath. The room had a small kitchenette which has a fridge, microwave and coffee station. Babette really went out of her way to make the place feel special, she really brought such detail to the place to make it feel comfy. She is also very considerate and gives you ideas of what to do, and when load shedding is happening. There is no Wi-Fi or TV in the room, but this didn't bother us and was communicated upfront.

Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice.

Was only 1 night - not much to say.

Zané U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zané U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Pragtige plekkie. Eenheid was privaat. Diens was uitstekend.

Nadia V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek vir waarde vir geld.

Stil, lieflike tuin en skoon. Baie tyd spandeer aan die mooimaak van die eenheid. Baie dankie!

Gert J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjiese gastehuis met goeie veiligheid.

Monica B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B

Ek en my dogter het heerlik gekuier.

Ons het al van tevore, voor Covid, hier oorgeslaap. Die tuine is vreeslik verwaarloos, en daar kan gerus aandag daaraan geskenk word.

Elwanu se terugvoer

Hi Monica, so jammer dat jy voel die tuine is verwaarloos. Ons self hou van die beboste effek met rankplante op die mure. Dit is ook darem nou winter en alles is maar droog en vaal.
Groete,

Babette

Elwanu
Renier B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat nodig is.

Ons was baie vriendelik ontvang, selfs die honde het ons welkom laat voel. Die kamer was skoon en netjies. Als wat nodig was is daar. Sal weer daar gaan ontspan.

Elwanu se terugvoer

Dankie Renier. Hoop om julle weer te sien.

Elwanu
Veronica B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Saam met vriende

Heerlik, wonderlike!

Pragtige plek, vriendelik ontvang, warm geslaap, veilig gevoel dankie dankie.

Sean V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar die moeite werd.

Met ons aankoms was ons baie vriendelik ontvang, na ons huisie geneem. Ons het heerlik gekuier 'n huisie in die bos, so rustig, pragtig skoon en netjies, en natuurlik die lekkerste beskuit. Die eienaars gaan definitief die ekstra myl vir hul gaste! Baie dankie, dit was 'n onvergeetlike ervaring.

Elsa K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa K
Saam met vriende

Lovely accommodation, clean and safe. Definately going back there.

Lovely accommodation, clean and safe. Definately going back there.

Johanna Sm V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Sm V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en baie skoon. Vriendelike ontvangs.

Die omgeewing is baie stil en rustig. Net wat ons nodig gehad het. Eienaar het uit haar pad gegaan vir ons. Ons kan Elwanu met vrymoedigheid aanbeveel.

Lizelle M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Mooi, netjies en gerieflik.

Johan R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam.

Die wooneenheid was netjies en skoon. Die stortdrein was verstop en is gerapporteer. Terrein is boomryk met plante - baie mooi! Lae takke oor wandelpaadjies moet net oop gesnoei word asook rankplante teen mure.

Lucia N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en baie mooi.

Eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Plekkie was netjies en skoon en die area was lekker rustig en stil.

Zonika D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Als was in plek. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Het nie ontbyt geëet nie.

Die omgewing rustig en veilig.

Janke M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke M
Saam met vriende

Prentjiemooi! Voel asof jy saam met feetjies en kabouters moet kuier!

Dankie Yesterdaysdream dat julle ons naweek ekstra spesiaal gemaak het! Ek sal beslis julle plekkie aanbeveel. Skoon, netjies, mooi, veilig, groen, vriendelik!

Carel J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Carel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nie waarde vir geld nie.

By Yesterdays Dream moet jy in die verlede leef. Alhoewel ek vooraf bewus was dat daar geen TV is nie, was daar ook geen WiFi, swak selfoonopvangs en die goedkoopste wat betref badkamer en kombuis. Ek draai die stort oop en die stortkop val af, kry dit nie weer terug nie. In die plek van TV was daar darem tydskrifte, net jammer dit was reeds 2 jaar oud. Die plantegroei na die paadjies is nie gesny nie. Saans loop jy die "Absalomroete", iewers gaan jou hare of jou oë die takke teësinnig ontmoet. Ek dink die eienaars pas wel hulle tariewe aan, maar nie die fasiliteite nie. Ek verwag nie dat alles modern moet wees nie, maar hier ontbreek van die basiese dinge, teen dieselfde prys as ander wat veel beter bied. En ek wens tog dat alle selfsorgplekke toepaslike grootte yskaste voorsien en nie die klein kroegtipe nie. En as dit in 'n warmer klimaatomgewing is of in die somer, sorg dat daar ys in die vrieskompartement is. Anders moet ek 'n sak ys koop, wat in elk geval nie in die yskassie pas nie. Die bed was goed. Die handdoeke, alhoewel verby hulle beste dae, was skoon. Ek sou sê: as jy poegaai daar aankom en op 'n bed wil neerplof om dadelik te slaap en die volgende oggend net koffie wil drink - ja, slaap oor, maar dan 'n verlaagde tarief.

Piet S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die eenheid het aan al ons vereistes voldoen en is gerieflik naby al die toeristebestemmings in Cullinan.

Joost H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Joost H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terreinveiligheid is 'n bekommernis. Geen behoorlike veiligheidsomheinings nie.

Ons het op gastehuis se versoek na 'n ander eenheid geskuif - maar die eenheid was beslis minder toegerus en kleiner as die een wat bepreek was.

Elwanu se terugvoer

Mnr. Hogenwoning,

Ek is baie jammer as u voel die veiligheid van die perseel is nie na wense nie. U moet in gedagte hou dat ons nie in dorp is nie, maar wel op 'n kleinhoewe. Die helfte van die grond is met 'n muur van 1.5m toegerus en die ander helfte met 'n versterkte grensdraad van 2,2m in hoogte. Daar is houthekke voor die ingange met 'n hekmotor, beheer word en dus so toegang tot die perseel beperk tot ons en ons gaste. Die eiendom het ook sprei ligte saans om beweging vir gaste te vergemakli en hulle hopelik veiliger laat voel.

Ek is jammer dat ons u gevra het om na 'n ander eenheid te verskuif, maar soos u self gese het, het ek darem met u gekonsulteer vooraf.

Groete

Babette Grobler

Elwanu
Rethea J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rethea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike slaapplek.

Ruim en privaat.

Hanlie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en rustig.

Ons het min tyd by die kamer spandeer, aangesien ons in Cullinan was vir 'n troue. Die kamer was skoon en netjies, die omgewing rustig en alles wat ons nodig gehad het was voorsien. Ons is hartlik ontvang.

Christiaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Saam met vriende

Baie natuurlewe en beboste verblyf.

Ons was heel tevrede met die ruim husies. Baie dankie vir die afgeronde details.

Alicia B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik aangename ontvangs.

Vergemakliking van ligging omdat ons saam vriende daar was alhoewel ons in die verkeerde eenheid ingeboek is en nie die een wat beskikbaar en betaal voor was nie. Bespreking was vir die Nieu-Bethesda-eenheid en ons was in 'n ander eenheid geplaas so paar kothuise van die oorspronklike plekkie, maar die diens en geriewe en die kamers was als pragtig en ek sal dit wel aanbeveel vir enige iemand vir bekostigbare akkommodasie.

Charl B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Baie lekker plek en baie vriendelik.

Gloudina V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina V
Saam met vriende

Die mooiste plek binne 'n bos! Asemrowend!

Die mooiste vintage B&B! Hulle is baie vriendelik en heerlike kos! Skoon en baie netjies!

Ansie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Pragtige plekkie, als wat jy nodig het, prakties en skoon!

Dis my tweede besoek en beslis ook nie my laaste. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Rustic, vriendelike ontvangs - als en nog baie meer!

Charlotte M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys mooi.

Vandat jy daar stop totdat jy weer ry, besef jy daar is wel nog gastehuise wat jou so tuis laat voel! Dit is so netjies en asemrowend mooi!

Ernest K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest K
Saam met vriende

Baie netjies en 'n lekker atmosfeer.

Netjies, veilig en lekker atmosfeer.

Luitje L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luitje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, aangenaam.

Baie rustig. Ek gevra vir sjokolade en sjampanje, versoek was uitgevoer. Baie vriendelik. Ontbyt was baie smaaklik en om aan te beveel. Dit was heerlik.

Ingrid B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Nice as jy net wil oorslaap, nie as jy daar wil kuier nie.

Elwanu se terugvoer

Hi Ingrid,

Jy sal onthou dat dit baie gereën het toe julle by Yesterdaysdream aangekom het. Alhoewel die kothuis waarin julle gebly het nie 'n private tuintjie gehad het nie het ons by ontvangs 'n afdak met stoele waar gaste kan kuier asook 'n stoep met gemakstoele. Jammer julle het dit gemis. Laat weet as julle gevoel het dat die kamer nie gerieflik was nie.

Groete,
Babette

Elwanu
Louisa B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B

Rustige omgewing.

Gerieflike slaapplek. Pragtige tuin.

Adriaan S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker place.

I really enjoyed my stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek.

Ek het regtig my verblyf geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Emlyn B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emlyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and quaint for a romantic holiday getaway.

The cottage was lovely, some suggestions: a rusk for with the coffee would be nice. We were encouraged to have breakfast in town due to staff shortage. But accommodation was cozy and the was bed comfortable.

Ernie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die ideale plek om uit te rus en die groot tuin en oulike akkommodasie te geniet.

Babette se aanwysings was baie akkuraat. Yesterdaysdream is goed geleë vir 'n perfekte wegbreek uit die stad. Ons plekkie was oulik, baie goed toegerus, skoon en netjies. Die bekostigbare, heerlike ontbyt het ons verwagtings oortref. Die dekor in ons kothuis sowel as in die eetkamer was interessant en smaakvol . Yesterdaysdream se tuine het lieflike klein paadjies wat 'n mens nooi om rond te dwaal en iets nuuts om elke draai aan te tref. Wat 'n wonderlike ervaring, dankie Babette!

Hilde P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde P
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld, vriendelike diens en fantastiese ontbyt!

Yesterdaysdream is die perfekte naam vir die pragtige akkommodasie. Wat 'n "charming" plek! Die plantegroei is ongelooflik. Die eenheid, Baardskeerdersbos, was baie ruim, goed toegerus en privaat. Die ontbyt was heerlik en die moeite wat daar gedoen word is opmerklik. Ons sal Yesterdaysdream vir seker aanbeveel!

Tara V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So peaceful! Didn’t want to leave.

Such a peaceful and rejuvenating getaway close to home (Pretoria).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

So rustig! Wou nie huistoe gaan nie.

So 'n rustige en verfrissende wegbreek naby die huis (Pretoria).

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rachel B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely - Gorgeous - Fabulous - Value for money.

Wonderful guest house. Babette goes out of her way to ensure that you are welcomed and that you have everything to make your stay as comfortable as possible! Would definitely recommend the breakfast - Babette made a breakfast that is fit for a king or a queen. We thoroughly enjoyed it! The garden is a dream and you can easily get lost for a few hours. Every time we walked, we found new treasures to feast our eyes upon. Even the dogs are welcoming - made it a weekend to remember.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige - Fabelagtig - Waarde vir geld.

Wonderlike gastehuis. Babette gaan uit haar pad om te verseker dat jy verwelkom word en dat jy alles het om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak! Sou die ontbyt beslis aanbeveel - Babette het 'n ontbyt gemaak wat geskik is vir 'n koning of koningin. Ons het dit baie geniet! Die tuin is 'n droom en jy kan 'n paar uur maklik verdwaal. Elke keer as ons geloop het, het ons nuwe skatte gekry om ons oë te vestig. Selfs die honde is welkom - het dit 'n naweek gemaak om te onthou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Selmari B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selmari B
Saam met vriende

Sentraal en ideaal vir 'n vinnige kuier.

Ons het een aand hier oorgeslaap. Daar was genoeg slaapplek vir 10 mense. Ons is op die nippertjie geakkommodeer om 'n ekstra gas by te voeg sonder addisionele kostes. Ons kon tot laat die onthaal van 'n troue bywoon en het ons eie toegang tot die verblyf gehad sonder dat ons nodig gehad het om die eienaar te versteur. 'n Netjiese en gerieflike bestemming.

Shenae J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenae J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons wegbreek terdeë geniet.

‘n Rustige wegbreek, skoon en goed toegeruste kamers. Heerlike ontbyt en wonderlike gasvrygeid.

Anri H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feetjieland. Vir die wat na aan die natuur wil wees.

Kalmte en rustigheid, omring met die natuur. Baie dankie.

Monica G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, cozy, lekker!

Vriendelike en warm atmosfeer. Oulike eenhede, smaakvolle dekor. 'n Moet-bly.

Anuscha G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuscha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld en fantastiese kliëntediens.

Ons het die venue geniet. Ons is met ope arms verwelkom en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Adine D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan al ons behoeftes en meer.

Baie vriendelike ontvangs en aangenaam verras dat alles ooreenstem met foto's en verwysings. Baie rustige, netjiese akkommodasie. Voldoende voorsiening vir die koue was verskaf waaroor ons baie dankbaar was. Dankie Babette vir alles!

Mieke P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Kamer skoon en goeie ontbyt.

Vonita G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Vonita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Babette is baie gasvry, pragtige boomryke tuin met baie verrassings, heerlike ontbyt, kamers gerieflik en skoon.

Dinelia S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinelia S

Waarlik 'n droom.

Wat 'N wonderlike plek. Laat mens voel of jy in 'n sprokie is. Laat jou ontspan en vergeet van die besige stadslewe. Die kos is 5 ster-gehalte. Sal vir seker weer die plek besoek.

Mare G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en bevredigend.

Ons het baie lekker gebly by Yesterdays Dream en was vriendelik ontvang en bedien. Ons het alles gehad wat ons nodig het en die ontbyt was fantasties.

Talita V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, waarde vir geld met 'n besonderse ontbyt.

Ons het een nag oorgeslaap in die Rose kamer. Baie netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Ontbyt was besonders, van die lekkerste wat ek nog ooit geëet het. Die honde op die erf is baie vriendelik en laat mens veilig voel. Regte waarde vir geld en ek sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbWc8OdbQjmYQoKuSfOzIMvVapbExFykk7BQfzAJlswaWGDQNxc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 95 Zonderwater Road Lewzene Estate AH 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.677052096747 28.543167114258
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem