LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Elwanu | LekkeSlaap
+28

Elwanu

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Elwanu
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Giuseppe Alexander D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giuseppe Alexander D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Als was in plek. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Het nie ontbyt geëet nie.

Die omgewing rustig en veilig.

Janke M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke M
Saam met vriende

Prentjiemooi! Voel asof jy saam met feetjies en kabouters moet kuier!

Dankie Yesterdaysdream dat julle ons naweek ekstra spesiaal gemaak het! Ek sal beslis julle plekkie aanbeveel. Skoon, netjies, mooi, veilig, groen, vriendelik!

Carel J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Carel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nie waarde vir geld nie.

By Yesterdays Dream moet jy in die verlede leef. Alhoewel ek vooraf bewus was dat daar geen TV is nie, was daar ook geen WiFi, swak selfoonopvangs en die goedkoopste wat betref badkamer en kombuis. Ek draai die stort oop en die stortkop val af, kry dit nie weer terug nie. In die plek van TV was daar darem tydskrifte, net jammer dit was reeds 2 jaar oud. Die plantegroei na die paadjies is nie gesny nie. Saans loop jy die "Absalomroete", iewers gaan jou hare of jou oë die takke teësinnig ontmoet. Ek dink die eienaars pas wel hulle tariewe aan, maar nie die fasiliteite nie. Ek verwag nie dat alles modern moet wees nie, maar hier ontbreek van die basiese dinge, teen dieselfde prys as ander wat veel beter bied. En ek wens tog dat alle selfsorgplekke toepaslike grootte yskaste voorsien en nie die klein kroegtipe nie. En as dit in 'n warmer klimaatomgewing is of in die somer, sorg dat daar ys in die vrieskompartement is. Anders moet ek 'n sak ys koop, wat in elk geval nie in die yskassie pas nie. Die bed was goed. Die handdoeke, alhoewel verby hulle beste dae, was skoon. Ek sou sê: as jy poegaai daar aankom en op 'n bed wil neerplof om dadelik te slaap en die volgende oggend net koffie wil drink - ja, slaap oor, maar dan 'n verlaagde tarief.

Piet S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die eenheid het aan al ons vereistes voldoen en is gerieflik naby al die toeristebestemmings in Cullinan.

Hanlie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en rustig.

Ons het min tyd by die kamer spandeer, aangesien ons in Cullinan was vir 'n troue. Die kamer was skoon en netjies, die omgewing rustig en alles wat ons nodig gehad het was voorsien. Ons is hartlik ontvang.

Joost H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Joost H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terreinveiligheid is 'n bekommernis. Geen behoorlike veiligheidsomheinings nie.

Ons het op gastehuis se versoek na 'n ander eenheid geskuif - maar die eenheid was beslis minder toegerus en kleiner as die een wat bepreek was.

Elwanu's terugvoer

Mnr. Hogenwoning,

Ek is baie jammer as u voel die veiligheid van die perseel is nie na wense nie. U moet in gedagte hou dat ons nie in dorp is nie, maar wel op 'n kleinhoewe. Die helfte van die grond is met 'n muur van 1.5m toegerus en die ander helfte met 'n versterkte grensdraad van 2,2m in hoogte. Daar is houthekke voor die ingange met 'n hekmotor, beheer word en dus so toegang tot die perseel beperk tot ons en ons gaste. Die eiendom het ook sprei ligte saans om beweging vir gaste te vergemakli en hulle hopelik veiliger laat voel.

Ek is jammer dat ons u gevra het om na 'n ander eenheid te verskuif, maar soos u self gese het, het ek darem met u gekonsulteer vooraf.

Groete

Babette Grobler

Elwanu
Rethea J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rethea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike slaapplek.

Ruim en privaat.

Christiaan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Saam met vriende

Baie natuurlewe en beboste verblyf.

Ons was heel tevrede met die ruim husies. Baie dankie vir die afgeronde details.

Alicia B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik aangename ontvangs.

Vergemakliking van ligging omdat ons saam vriende daar was alhoewel ons in die verkeerde eenheid ingeboek is en nie die een wat beskikbaar en betaal voor was nie. Bespreking was vir die Nieu-Bethesda-eenheid en ons was in 'n ander eenheid geplaas so paar kothuise van die oorspronklike plekkie, maar die diens en geriewe en die kamers was als pragtig en ek sal dit wel aanbeveel vir enige iemand vir bekostigbare akkommodasie.

Charl B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Baie lekker plek en baie vriendelik.

Gloudina V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina V
Saam met vriende

Die mooiste plek binne 'n bos! Asemrowend!

Die mooiste vintage B&B! Hulle is baie vriendelik en heerlike kos! Skoon en baie netjies!

Ansie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Pragtige plekkie, als wat jy nodig het, prakties en skoon!

Dis my tweede besoek en beslis ook nie my laaste. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Rustic, vriendelike ontvangs - als en nog baie meer!

Charlotte M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys mooi.

Vandat jy daar stop totdat jy weer ry, besef jy daar is wel nog gastehuise wat jou so tuis laat voel! Dit is so netjies en asemrowend mooi!

Ernest K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest K
Saam met vriende

Baie netjies en 'n lekker atmosfeer.

Netjies, veilig en lekker atmosfeer.

Luitje L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luitje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, aangenaam.

Baie rustig. Ek gevra vir sjokolade en sjampanje, versoek was uitgevoer. Baie vriendelik. Ontbyt was baie smaaklik en om aan te beveel. Dit was heerlik.

Ingrid B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Nice as jy net wil oorslaap, nie as jy daar wil kuier nie.

Elwanu's terugvoer

Hi Ingrid,

Jy sal onthou dat dit baie gereën het toe julle by Yesterdaysdream aangekom het. Alhoewel die kothuis waarin julle gebly het nie 'n private tuintjie gehad het nie het ons by ontvangs 'n afdak met stoele waar gaste kan kuier asook 'n stoep met gemakstoele. Jammer julle het dit gemis. Laat weet as julle gevoel het dat die kamer nie gerieflik was nie.

Groete,
Babette

Elwanu
Louisa B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B

Rustige omgewing.

Gerieflike slaapplek. Pragtige tuin.

A S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
A S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek.

Ek het regtig my verblyf geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lekker place.

I really enjoyed my stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Selmari B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selmari B
Saam met vriende

Sentraal en ideaal vir 'n vinnige kuier.

Ons het een aand hier oorgeslaap. Daar was genoeg slaapplek vir 10 mense. Ons is op die nippertjie geakkommodeer om 'n ekstra gas by te voeg sonder addisionele kostes. Ons kon tot laat die onthaal van 'n troue bywoon en het ons eie toegang tot die verblyf gehad sonder dat ons nodig gehad het om die eienaar te versteur. 'n Netjiese en gerieflike bestemming.

Emlyn B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emlyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and quaint for a romantic holiday getaway.

The cottage was lovely, some suggestions: a rusk for with the coffee would be nice. We were encouraged to have breakfast in town due to staff shortage. But accommodation was cozy and the was bed comfortable.

Ernie N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die ideale plek om uit te rus en die groot tuin en oulike akkommodasie te geniet.

Babette se aanwysings was baie akkuraat. Yesterdaysdream is goed geleë vir 'n perfekte wegbreek uit die stad. Ons plekkie was oulik, baie goed toegerus, skoon en netjies. Die bekostigbare, heerlike ontbyt het ons verwagtings oortref. Die dekor in ons kothuis sowel as in die eetkamer was interessant en smaakvol . Yesterdaysdream se tuine het lieflike klein paadjies wat 'n mens nooi om rond te dwaal en iets nuuts om elke draai aan te tref. Wat 'n wonderlike ervaring, dankie Babette!

Tara V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig! Wou nie huistoe gaan nie.

So 'n rustige en verfrissende wegbreek naby die huis (Pretoria).

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

So peaceful! Didn’t want to leave.

Such a peaceful and rejuvenating getaway close to home (Pretoria).

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hilde P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde P
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld, vriendelike diens en fantastiese ontbyt!

Yesterdaysdream is die perfekte naam vir die pragtige akkommodasie. Wat 'n "charming" plek! Die plantegroei is ongelooflik. Die eenheid, Baardskeerdersbos, was baie ruim, goed toegerus en privaat. Die ontbyt was heerlik en die moeite wat daar gedoen word is opmerklik. Ons sal Yesterdaysdream vir seker aanbeveel!

Rachel B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige - Fabelagtig - Waarde vir geld.

Wonderlike gastehuis. Babette gaan uit haar pad om te verseker dat jy verwelkom word en dat jy alles het om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak! Sou die ontbyt beslis aanbeveel - Babette het 'n ontbyt gemaak wat geskik is vir 'n koning of koningin. Ons het dit baie geniet! Die tuin is 'n droom en jy kan 'n paar uur maklik verdwaal. Elke keer as ons geloop het, het ons nuwe skatte gekry om ons oë te vestig. Selfs die honde is welkom - het dit 'n naweek gemaak om te onthou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely - Gorgeous - Fabulous - Value for money.

Wonderful guest house. Babette goes out of her way to ensure that you are welcomed and that you have everything to make your stay as comfortable as possible! Would definitely recommend the breakfast - Babette made a breakfast that is fit for a king or a queen. We thoroughly enjoyed it! The garden is a dream and you can easily get lost for a few hours. Every time we walked, we found new treasures to feast our eyes upon. Even the dogs are welcoming - made it a weekend to remember.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Shenae J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenae J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons wegbreek terdeë geniet.

‘n Rustige wegbreek, skoon en goed toegeruste kamers. Heerlike ontbyt en wonderlike gasvrygeid.

Anri H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feetjieland. Vir die wat na aan die natuur wil wees.

Kalmte en rustigheid, omring met die natuur. Baie dankie.

Monica G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, cozy, lekker!

Vriendelike en warm atmosfeer. Oulike eenhede, smaakvolle dekor. 'n Moet-bly.

Anuscha G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuscha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld en fantastiese kliëntediens.

Ons het die venue geniet. Ons is met ope arms verwelkom en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Adine P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan al ons behoeftes en meer.

Baie vriendelike ontvangs en aangenaam verras dat alles ooreenstem met foto's en verwysings. Baie rustige, netjiese akkommodasie. Voldoende voorsiening vir die koue was verskaf waaroor ons baie dankbaar was. Dankie Babette vir alles!

Mieke P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Kamer skoon en goeie ontbyt.

Vonita G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Vonita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Babette is baie gasvry, pragtige boomryke tuin met baie verrassings, heerlike ontbyt, kamers gerieflik en skoon.

Dinelia S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinelia S

Waarlik 'n droom.

Wat 'N wonderlike plek. Laat mens voel of jy in 'n sprokie is. Laat jou ontspan en vergeet van die besige stadslewe. Die kos is 5 ster-gehalte. Sal vir seker weer die plek besoek.

Maré G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en bevredigend.

Ons het baie lekker gebly by Yesterdays Dream en was vriendelik ontvang en bedien. Ons het alles gehad wat ons nodig het en die ontbyt was fantasties.

Talita V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, waarde vir geld met 'n besonderse ontbyt.

Ons het een nag oorgeslaap in die Rose kamer. Baie netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Ontbyt was besonders, van die lekkerste wat ek nog ooit geëet het. Die honde op die erf is baie vriendelik en laat mens veilig voel. Regte waarde vir geld en ek sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zonderwaterstraat 95, Lewzene Landgoed AH, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbWc8OdbQjmYQoKuSfOzIMvVapbExFykk7BQfzAJlswaWGDQNxc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 34 5 1 5 95 Zonderwater Road Lewzene Estate AH 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.677052096747 28.543167114258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!