2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Karnelian Road, Croydon, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Emma's Self-catering bied oornagverblyf in Croydon en is ideaal vir 'n paartjie, vriende of sakereisigers.
Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is ook 'n eetarea, sitarea en 'n kombuis wat met verhit-en-eetgeriewe soos 'n wasbak, 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgierewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en die sitarea het 'n gemaklike rusbank met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n lowerryke tuin met 'n piekniektafel en 'n buitelug-eetarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mary-Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 13 Karnelian Road, Croydon, 1619, Gauteng
- Gaste dink Emma's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Karnelian Road, Croydon, 1619, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang