6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 3A Quarterdeck Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Enchanting Stone-Crafted Home kombineer bekoring en moderne gerief. Hierdie selfsorg-vakansiehuis in Kalkbaai bied slaapplek aan 6 gaste in 'n rustige en uitnodigende ruimte vir 'n gesin.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Dit het ook 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die see waar gaste ook kan kyk hoe walvisse en dolfyne baljaar. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel. ’n Omsetter wat deur sonpanele aangedryf word, is ook beskikbaar in geval van beurtkrag. WiFi word voorsien.
Die Mediterreense-styl stoep is die perfekte plek vir gaste wat buite wil eet en bied uitsigte oor die roosbos-binnehof aan die voorkant.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
JESSICA DALLY & Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3A Quarterdeck Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Enchanting Stone-crafted Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3A Quarterdeck Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang