Entertainer's Delight
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Karper Street, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Entertainer's Delight is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis in Lakeside wat 'n rustige buurt in Kaapstad is. Die vakansiehuis is 2,5 km vanaf Muizenbergstrand, Surfers Corner, restaurante en winkels.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas en ander toebehore toegerus.
Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakstoep met tafeltennis, 'n pool-tafel en 'n braai met 'n uitsig oor die plonspoel. Die veilige eiendom het parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie. Klein tot mediumgrootte-honde met goeie maniere is welkom op versoek.
Die bekoorlike huis is naby die Zandvlei-riviermond, 3 km vanaf Westlake Gholfklub, 5,5 km vanaf Steenberg Gholflandgoed en 33,6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Karper Street, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Karper Street, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang