+118

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Johandre J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Beautiful, peaceful, and comfortable. We had such a wonderful stay at Es La Vida. The location is absolutely beautiful, with stunning ocean views and a peaceful atmosphere that makes it easy to relax and unwind. The house itself was clean, well maintained, and fully equipped with everything we needed for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Wow, thank you for the beautiful and kind review. We are happy that you enjoyed your stay and we sure hope to see you again soon!

Marissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie netjies, met alles wat jy nodig het. Heerlike naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Dankie Marissa vir die wonderlike resensie, ons hoop julle breek sommer gou weer weg na ons toe!

Maryke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal vir enige persoon aanbeveel en was lekker geruststellend met Steve en Eunice! Dit was ongelooflik. Baie mooi. Advies sommer net: Dink geaser te klein. Laaste dag koue water (maar gelukkig was dit warm).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Hallo Maryke Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit so baie en sal beslis kyk na die warm water. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons!

Hein B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ongelooflike mooi plek en uitsig! Wat 'n ongelooflike lekker plek. Die uitsig is fantasties. Als wat jy benodig is daar, en soveel meer! Sal definitief aanbeveel, en weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Dankie Hein vir jul wonderlike resensie! Ons waardeer dit en ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Es la Vida span

Anne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Modest, clean, detailed, friendly hosts, best views, safe, peaceful, need outside deck. Excellent. Peaceful, safe; good views, lovely tidal pool. Just everything you need for self-catering. Sure to come back to relax and just chill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Hi Anne, thank you so much for the wonderful review and kind words. We hope to see you again soon.

Ruan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Wonderlike uitsig! Goeie ligging (mens moet egter see toe ry meestal, veral indien mens 'n aantal items wil saamneem). Ons het die huis baie geniet, baie skoon en alles wat jy benodig is byderhand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francel
Es La Vida
Dankie Ruan vir jou resensie, hoop julle kom sommer gou weer kuier. Ja, ons moet bieg, ons verkies die stunning see uitsig meer as om teen die water te wees, 'n paar trappies see toe en ons is ook op die water. Mooi bly.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francel
Es La Vida
Hi Louis, dankie vir jou resensie, ons hoop julle kom kuier gou weer. Hou ons gerus dop op die webtuiste en sosiale media, ons bied gereeld spesiale aanbiedinge aan in ons stiller tye. Ons het tans 'n spesiale aanbieding vir die winter maande vanaf Mei tot Julie. Mooi bly.

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

'n Baie lekker rusvakansie met tog soveel om te doen. Baie lekker gebly! Verskriklik mooi en netjies! Sal definitief teruggaan en die plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Baie dankie Pieter vir julle mooi woorde en wonderlike resensie. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom!

Thinus F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Alles en nog. Alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reggie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie mooi, skoon en ruim. Ons het heerlik gebly, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Hallo Reggie Dit is vir ons so lekker as mense lekker bly en Es la vida geniet! Baie dankie vir die resensie en ons hoop julle kom kuier sommer gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 000
50 % AF
R 3 000 R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
50 % AF
R 3 000 R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 000
50 % AF
R 3 000 R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

13 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a91be33b664102a65207e4b7645de0e882f93d07f0d8cda799f0ca4c22053fd654fbc85126331d79819c97f79fdc43c181?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 13 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.429176349565 21.334276084635

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang