Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

'n Baie lekker rusvakansie met tog soveel om te doen. Baie lekker gebly! Verskriklik mooi en netjies! Sal definitief teruggaan en die plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Baie dankie Pieter vir julle mooi woorde en wonderlike resensie. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom!

Thinus F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Alles en nog. Alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reggie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie mooi, skoon en ruim. Ons het heerlik gebly, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Hallo Reggie Dit is vir ons so lekker as mense lekker bly en Es la vida geniet! Baie dankie vir die resensie en ons hoop julle kom kuier sommer gou weer!

Johann V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker plek! Ons het heerlik gebly. Die plek is goed toegerus met kwaliteit meubels, matrasse en toestelle. Baie lekker braai plek en die uitsig is onverbeterlik. Sal voorstel dat koffie voorsien word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Hallo Johan Baie dankie vir julle wonderlike resensie, ons is so bly julle het dit geniet! Ons waardeer voorstelle om gaste se tyd die beste moontlik te maak, so ons neem jul voorstel beslis op. Kom kuier sommer gou weer.

Henry C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Excellent accommodation with the most beautiful views. We had a great stay. The staff were friendly and more than helpful. Great quality accommodation with everything you need. Very luxurious accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Thank you so much for the kind and wonderful review. We hope to see you again soon!

Melandri S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit was rustig en so mooi. Alles wat mens nodig het. Ek het nie veel woorde nie. Al wat ek kan sê is, gaan sien vir jouself, dis awesome verby. Ek gaan definitief weer soentoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francel
Es La Vida
Melandri, baie dankie vir jou mooi woorde en wonderlike resensie. Dis gaste soos julle wat hierdie werk die moeite werd maak! Ons sien uit dat julle weer kom kuier.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R3 000
50 % AF
R 3 000 R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
50 % AF
R 3 000 R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 000
50 % AF
R 3 000 R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

13 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdefc5449c9b8778f56cc85b0698cae73ab1b283354ba1bd45bde665a54497d01d56d222ccbcf86f9f8ebf7c7d0f232e7cbc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 13 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.429176349565 21.334276084635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang