- Slaapplek vir 69 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the D108, Mosswan Farm, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Escape B&B is sowat 8 km vanaf Dundee geleë en bied 'n rustige wegbreek vir gaste wat KwaZulu-Natal se slagvelde en omgewing wil verken.
Escape B&B bied verblyf in 'n gastekamer met slaapplek vir 2 gaste, 3 chalets, 'n kothuis, en 8 kampeer- en karavaanstaanplekke. Die gastekamer, chalets en kothuis het elk dubbel- of enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n TV met DStv, 'n mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kampeer- en karavaanplekke het elk plek vir 6 gaste en het water- en kragpunte. Die staanplekke maak van gemeenskaplike ablusiegeriewe met 3 storte en 3 toilette gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the D108, Mosswan Farm, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Escape B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the D108, Mosswan Farm, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 69 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang