Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
White-kamer
Slegs verblyf
Kothuis
Slegs verblyf
Chalet 1
Slegs verblyf
Chalet 2
Slegs verblyf
Chalet 3
Slegs verblyf
Kampeer- en Karavaanstaanplek 1
Tariewe geld vir kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Kampeer- en Karavaanstaanplek 2
Tariewe geld vir kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Kampeer- en Karavaanstaanplek 3
Tariewe geld vir kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Kampeer- en Karavaanstaanplek 4
Tariewe geld vir kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Kampeer- en Karavaanstaanplek 5
Tariewe geld vir kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Kampeer- en Karavaanstaanplek 6
Tariewe geld vir kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Kampeer- en Karavaanstaanplek 7
Tariewe geld vir kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Kampeer- en Karavaanstaanplek 8
Tariewe geld vir kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Die White-kamer, Kothuis en Chalets is op 'n B&B-basis beskikbaar.
Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei wat geskik is vir alle voertuie. Gaste moet asb. voor hulle arriveer, navraag doen oor die toestand van dié pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaar woon op die perseel met hul troeteldiere en dus word ander troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D108, Mosswan Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e172c23c70ab8d86db61321364d0ee2c5f05d3ee31a1c79a7a02f18afe9e9de202422abefb4fab32d0cee0fcd5ab81ad01f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Off the D108 Mosswan Farm 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.153254 30.310742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem