Esme @ Suro
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Holmfirth Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die lewendige Seepunt, bied Esme @ Suro stylvolle akkommodasie binne loopafstand van 'n verskeidenheid strande en restaurante.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 3.2 km weg en die Lion's Head-staproete is 3.6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Stay Amazing Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 49
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Holmfirth Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Holmfirth Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang