Pick your preferred language

English

Afrikaans

B&B in Middelburg

Euforia Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Andre P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Nicole was extremely helpful. Beautiful place and at a cost that does not break the bank.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Netjies. Baie netjies. Baie lekker. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Clean and very good. Suitable and comfortable for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Vriendelike diens en soos beskryf. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Nicole
Euforia Guesthouse
Hi Zanele Thank you for your review. I'm sorry you did not like the bedding as shown on our profile when you booked. We will keep in mind to replace it with white ones. Kindest regards, Euforia Guesthouse

André D
1 nag
4.0
Aug 2025

Basies, maar voldoende. Verblyf was voldoende en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie J
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jul 2025

Skoon, voldoende en veilig vir kort oorslaap behoeftes. Die akkommodasie is voldoende vir kort oorslaap of kontrakteursbehoeftes. Dit was skoon en gerieflik, maar baie basies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nico G
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Good for just 1 night stay. Everything was fine except when the power went off and it doesn't seem that there was any back-up power so that the kettle could at least work to make coffee in the morning and that my wife could use the hair dryer to do her hair in the morning after showering. There wasn't air conditioning so it was extremely hot when there wasn't power and the fan couldn't be used either, so I couldn't sleep comfortably because it was hot/warm inside the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Nicole
Euforia Guesthouse
Good day Nico Apologies that you did not have a restful night due to the loadshedding that we had. Thank you for the review; we will definitely take into consideration getting a back-up power supply. Kindest regards

Vian B
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2025

Ek was onvriendelik gegroet, en daar was ander gaste wat geen sin vir ander het. Daar was geen beheer met gaste wat heelnag gedrink en geraas het. Geen rus kon kry. Kamer 2 is by die braai area en mens kan nie so bly nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Nicole
Euforia Guesthouse
Goeie dag Vian Dankie vir jou resensie. Ek is jammer dat julle 'n nare ondervinding hier by ons gehad het, ons laat glad nie toe dat daar enige lawaai na 20:00 die aand is nie omdat ons 'n rustige atmosfeer vir al ons gaste wil hê. Ek wens so dat jy my net laat weet het van die situasie, dan sou ek dit baie vinnig vir jou uitgesorteer het. Rakende my dame wat julle nie vriendelik ontvang het nie, gaan ek beslis opvolg. Vriendelike groete Euforia Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

24 De Villiers Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe20988eb66613d4be67073deba4929aff15bc3252c78b2de2d41e07748cf61b4639763da2449a8ba41c9d174d22b928bb67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 24 De Villiers Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.76999 29.45382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang