+19
B&B in Middelburg

Euforia Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Santie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gemaklike ontspanne verblyf. Dit was baie lekker, skoon, netjies, rustig. Alles wat mens nodig het vir oornag fasiliteite selfs etes kan gereël word. Die etes wat voorsien is, was baie heerlik en groot porsies. Die mense is baie vriendelik. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ongelooflike lekker verblyf. Ons het baie lekker gekuier by die gastehuis. Die kinders het die swembad baie geniet. Hulle ontbyt is baie lekker en is 'n groot ontbyt al is dit opsioneel. Die diens is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Nicole was extremely helpful. Beautiful place and at a cost that does not break the bank.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Netjies. Baie netjies. Baie lekker. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Clean and very good. Suitable and comfortable for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Vriendelike diens en soos beskryf. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Nicole
Euforia Guesthouse
Hi Zanele Thank you for your review. I'm sorry you did not like the bedding as shown on our profile when you booked. We will keep in mind to replace it with white ones. Kindest regards, Euforia Guesthouse

André D
1 nag
4.0
Aug 2025

Basies, maar voldoende. Verblyf was voldoende en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie J
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jul 2025

Skoon, voldoende en veilig vir kort oorslaap behoeftes. Die akkommodasie is voldoende vir kort oorslaap of kontrakteursbehoeftes. Dit was skoon en gerieflik, maar baie basies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

24 De Villiers Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe20988eb66613d4be67073deba4929aff15bc3252c78b2de2d41e07748cf61b4639763da2449a8ba41c9d174d22b928bb67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 24 De Villiers Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.76999 29.45382

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang