- 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 132 Irene Avenue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Explorer Guesthouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike B&B-verblyf in Somerset-Wes bied. Die gastehuis spog met 'n groot tuin, berg-uitsig en 'n swembad.
Verblyf word in Junior King-kamers en Deluxe King-kamers gebied en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n gemaklike bed, gehaltelinne en 'n privaat stoep met 'n pragtige uitsig oor die tuin. Al die kamers bied geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste en toiletware.
Ontspan by die gemeenskaplike swembad, maak van die gratis WiFi gebruik of bewonder die pragtige uitsig van die balkon af. Die gastehuis spog ook met 'n groot tuin wat ideaal is vir pieknieks.
Die eiendom het sonkrag, dus werk die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sabine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 132 Irene Avenue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink Explorer Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
132 Irene Avenue, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang