+20

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 419 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Eye of Kruger is 'n lieflike selfsorghuis in 'n rustige area van Marlothpark. Dit grens aan die suidelike deel van die Krugerwildtuin en bied 'n asemrowende uitsig oor die bosveld.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n moderne oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na die stoep waar wild soms wei, soos sebras, koedoes, vlakvarke en rooibokke. Die stoep het buitemeubels en 'n boma met 'n uitsig oor die plonspoel. DIt is die ideale plek om 'n onvergeetlike Afrika-sonsondergang te ervaar.

Die naaste ingang na die Krugerwildtuin is die Krokodilbrughek en dit is net 18 km se ry ver. Die Malelane-hek is sowat 35 km ver. Saans kan gaste na die seekoeie se geroep en die nagapies se gespring van boom tot boom luister. Hierdie is 'n plek waar herinneringe gemaak word en dit vir ewig sal hou.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alwyna H
Gesin met tieners
5.0
Alles netjies en gerieflik! Baie pragtige en netjiese plek. Baie goeie gasvrou! Omgewing ook uitstekend. Sal vir seker aanbeveel!
Jul 2026
Lizette D
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflik en rustig! Dit was heerlik! Die huis is pragtig en silwerskoon! Ons kom beslis weer!
Jul 2025
Stef S
5.0
Pragtige plek en goed toegerus. Pragtige plek, rustig en skoon. Goed toegerus. Sal graag weer gaan.
Mrt 2025
Elrin F
4.8
Die kuier was heerlik, maar die naweek was te kort. Met aankoms, vriendelik ontvang. Alles was netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, is daar. Geno...
Sien meer
Mrt 2025
Christiaan C
Saam met vriende
4.0
Heerlike gebly, ons sal graag weer kom. Heerlike verblyf, met baie spasie.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 419 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Eye of Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

419 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e0ec85d05cf2749576aecde1e44535d3c7cff0e0e4323bb7e7e096e76cb01947ee9bfea0093d72326efa501c7dd4a25d1cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 419 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.380566913408 31.760933479762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang