- 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - R511, JQ217 Klipplaat, Beestekraal, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Ezulwini Game Lodge, wat sowat 35 km van Brits af geleë is, bied 'n prentjiemooi bos-toevlugsoord wat 'n rustige ontvlugting bied vir gesinne en vriende.
Die lodge beskik oor 'n verskeidenheid smaakvol gemeubileerde, lugversorgde eenhede wat groepe van 2 tot 8 gaste akkommodeer. Al die slaapkamers bied en suite-geriewe en al die eenhede beskik oor volledig toegeruste selfsorgkombuise en 'n braai-area.
Gaste kan 'n gemeenskaplike braai-area en lapa geniet, wat 'n TV en oorgenoeg sitplek insluit. Op warm dae bied die swembad 'n verfrissende plek om af te koel, terwyl die ruim groen grasperke, oerwoudgimnasium en trampolien genoeg spasie bied vir kinders om te speel.
Vir diegene wat avontuur soek, kan gaste 'n opwindende wildrit bespreek om 'n verskeidenheid wild, insluitend buffels, swartwitpense, rooikatte, kameelperde en meer, op die plaas van 580 hektaar te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R511, JQ217 Klipplaat, Beestekraal, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Ezulwini Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R511, JQ217 Klipplaat, Beestekraal, Brits, 0250, Noordwes
Sien kaart- 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang