Fair Haven Guest Suite
Beskrywing
Hierdie slaapkamer met 'n koningingrootte-bed het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Buite is daar nog 'n tafel, 'n bankie met 'n sambreel en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Uitkloktyd op 'n Sondag is voor 8:00 of na 11:30.
Van Maandag tot Saterdag is uitkloktyd 10:00.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Stilte ure is tussen 22:00 en 06:00. Rook is nie binnenshuis toegelaat nie. Die eiendom het 'n septiese tenk, dus geen vreemde voorwerpe mag in die toilet afgespoel word nie.
Uitkloktyd is 8:00 op 'n Sondag.
Van Maandag tot Saterdag is gaste welkom om teen 10:00 uit te klok. U mag 'n baba of kleuter saambring as u u eie kampeerbedjie het. Ons het nie 'n enkelbed vir 'n jong kind nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 12 Winifred Crescent, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang