Fairways Villa @ Bunker Close
4 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Bunker Close, Fairways, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Fairways Villa @ Bunker Close is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Walvisbaai. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met familie en vriende wat die Erongo-streek van Namibië wil verken.
Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed en gaste deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie area het ook 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek.
Verder is daar 'n binnebraai-area met 'n tweede etenstafel. Hierdie leefarea lei na oop op 'n omheinde binnehof.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Bunker Close, Fairways, Walvis Bay, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Bunker Close, Fairways, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang