8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 Ceres Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Family Compound is 'n selfsorghuis tussen 2 ongerepte natuurreservate, De Mond en De Hoop, in Arniston. Dit is die ideale gesinswegbreek met 'n speelarea binne.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het beide 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n groot tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste kan die Arniston-grot verken of in die see swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fiona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Ceres Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Family Compound het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Ceres Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang