Family Friendly Home
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Fountain Valley Mews, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Family Friendly Home is bied ruim selfsorgverblyf in Gordonsbaai aan 8 gaste wat op soek is na 'n gesinswegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n bababed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n matras vir 'n kind. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer. Twee van die slaapkamers het slim-TV's.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Langs die sitarea is 'n veelsydige vermaakarea met 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.
Kinders kan in die omheinde tuin speel. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie en ekstra parkeerplek vir nog twee voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Fountain Valley Mews, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Fountain Valley Mews, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang